LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thaba Thabo Nature Reserve & Farm | LekkeSlaap
+44

Thaba Thabo Nature Reserve & Farm

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gumtree
Selfsorg
Oaktree Chalets
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Die reservaat is slegs toeganklik vir SUV's en bakkies.
Selfoonsein is nie beskikbaar in die kampareas nie, maar wel as jy hoër op teen die rantjies uitstap.
Ons het gratis WIFI beskikbaar.
Daar is kragproppe om jou toebehore te laai, maar aangesien die elektrisiteit deur sonkrag opgewek word, vra ons dat jy items soos elektriese komberse en haardroërs by die huis los.
Met die eerste besoek, word dit aanbeveel om voor skemer op te daag.
Let asb daarop dat geen besoekers toegelaat word mits vooraf gereël nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thaba Thabo Natuurreservaat, Vanaf die S385, 30 km vanaf Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1OWY5MzFjLTUyZmUtNGNiOS1hNjdmLTU0NTEzYjVhMzM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Thaba Thabo Nature Reserve Off the S385 9730 Vrystaat 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -28.707143708542 28.053288459778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!