Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thaba Tholo Game Farm

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 51 resensies vir Thaba Tholo Game Farm
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Frikkie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C
Gesin met tieners

As jy opsoek is na 'n plek waar jou siel kan rus, dan is Thaba Tholo die plek.

Wat 'n lekker plek om by te bly! Ons sal vir seker weer teruggaan. Die stilte is wonderlik en die mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S
Saam met vriende

Goed toegeruste lodge met baie behulpsame werkers. Wonderlike geriewe!

Wat 'n wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anlize D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anlize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Ja - Stil en rustig. Die huis kort heelwat werk en die badkamer was nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Tholo Game Farm se terugvoer

Hi Anlize,

Dankie vir jou resensie. Ek het jou persoonlik ingeboek en die huis was skoon en netjies. Die plaashuis bied baie aan, insluitend jou eie private jacuzzi, swembad, en ook braai en boma-area's, goeie kwaliteit linne, en voldoende geriewe vir bekostigbare verblyf en waarde vir geld.

Groete, Priscilla

Thaba Tholo Game Farm
Gosego E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gosego E
Saam met vriende

Worth it.

We had a great stay and enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kedisaletse Molibimang P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kedisaletse Molibimang P
Saam met vriende

Enjoyable and chilled.

Beautiful and enjoyable. Just to only deal with ants and all is good. I really enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma-ann G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma-ann G

Wonderful memory.

Amazing value for money. The photos don't even do it justice. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia L
Gesin met klein kinders

Pleasant.

We don't have any problems concerning the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J

As jy rus vir jou siel soek is hierdie die perfekte plek.

Pragtige plaas, groot gerieflike plaashuis. Moet nie 5 ster verwag nie, dis plaaslewe. Geen selfoon sein nie, wat beteken jy kry behoorlik rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard I - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard I
Saam met vriende

Heerlik.

Rium, oop areas, slaapgeriewe en die wild wat so naby aan die huis is, is ongelooflik. Dit was 'n heerlike wegbreek en sal beslis die plek weer oorweeg in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules E
Gesin met tieners

Gemaklik met 'n heerlike tuis gevoel.

Baie ruim en netjiese akkommodasie, in die hartjie van die Bosveld en omring deur die prag van mak diere. Die bestuur en personeel doen alles in hulle vermoë om seker te maak dat alles in perfekte orde is. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E
Gesin met klein kinders

Bitter baie lekker ontspan.

Ons het baie lekker gekuier en wou glad nie huistoe gaan nie. Ons gaan volgende keer baie langer bly. Oom Koos is baie cool, al sy stories.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carike P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike P

Heerlike plaasvakansie.

Weereens het ons 'n fantastiese tyd gehad by Thaba Tholo Game Farm. Dis perfek as mens uit die stad uit wil kom en die rustigheid van die bos wil hê. Kinders het baie plek om rond te hardloop en te speel, en na die diere te kyk wat gereeld verby stap. Almal is baie vriendelik en gasvry. Ons sien uit na ons wegbreek in Maart weer by julle. Baie dankie vir julle gasvryheid Kim en Johann. Ons sien uit na nog baie vakansies by Thaba Tholo Game Farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rone V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone V

Amazing, fun and relaxing experience.

We had the most amazing family time in the bushveld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alphonsina S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alphonsina S
Saam met vriende

It was nice, cosy and quiet.

The staff is very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerato P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato P
Saam met vriende

It was exactly what I expected.

The place is quiet and the environment is so conducive for a getaway. The only problem is the network signal.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Gesin met klein kinders

Dit was amazing.

Kim en Johan is absolute gashere 1000. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Dankie Hannes vir al die hout aandra elke aand. Die huis is presies wat ons wou hê. Plaashuis met ruimte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Gesin met tieners

Dit was vir ons heerlik om daar te kon oornag, sal beslis weer daar oorbly.

Die eienaars het ons die heeltyd op hoogte gehou en ek waardeer hulle bedagsaamheid. Hopelik kan ek volgende keer langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hildegard C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hildegard C
Saam met vriende

Die huis het dringend aandag nodig. Die bure het ons rus belemmer en die wild weggejaag met hul quad bikes en op-en-af ryery die langnaweek. Die huis was nie skoon met aankoms nie, en mens kry die indruk van 'n "bo blink en onder stink" benadering. Daar is twee ander wonings (een permanent en een naweek) baie naby aan die plaashuis wat nie oorspronklik genoem was nie.

Wat 'n weeklange bosveldwegbreek op 'n wildsplaas moes wees het halfpad deur ontaard in 'n teleurstellende verblyf. Dit was duidelik eens 'n lieflike plaashuis maar het ongelukkig ietwat verval en stel teleur vir die geld was ons betaal het. Die dak het herstelwerk nodig en van die plafonne het lelike watervlekke. Die hoofslaapkamerplafon het waterskade en trek oop bo die stort en die plafonverf skilfer af bo die bed. Kombuis- en klerekaste het glas/houtpanele wat skort en van die klerekaslaaie is onklaar. Die huis se bedrading is plek-plek onnet en oonooglike afgebinde bedrading hang plek-plek uit die plafon. Ons moes van die kombuistoerusting skrop voor gebruik, bv. vuil glase en bakke, nat borde, opdisbakke met ou aangebrande taaisel binne. Op aankoms moes ons die yskas en -rakke uitskrop met Jik en 'n tandeborsel en met suurlemoensap uitvee om van die vrot-vleis reuk en aangepakte vleissop ontslae te raak. Ons moes sonder die yskasrakke klaarkom want hulle pas nie behoorlik nie en val uit. Gelukkig was daar die 'koeldrank yskas' buite by die boma. Ons het 'n bottel Jik en skottelgoedseep geskenk. Daar was geitjie (rot?) urine- & miskolle agter die yskas en êrens in die gang wat die kombuis en slaapkamers uiters onwelriekend* gelaat het. [*Ook in 'n vorige resensie genoem!] Die bad en stort in die hoofslaapkamer het ook miskolle gehad wat deur die loop van ons 6-aand kuier nooit skoongemaak is nie. Ons het die kolle self met Jik behandel om van die stank ontslae te raak. Die ander badkamer se stort was verstop met hare en dreineer swak. Ons moes 'n afstandbeheerder ('remote') vir die hoofhek deel met die bure en die bouers, en ons moes by tye spaander om dit op te spoor om gaste te ontvang. Die groot trekpunt van die huis was die bosveldstilte en ons het bowenal uitgesien na die wildsbokke wat voor en soms deur die tuin beweeg. Die buurhuis ('cottage' 20m voor die plaashuis op die erf) het gaste die langnaweek onthaal, op sigself nie 'n probleem nie. Ongelukkig het hulle feitlik die hele naweek met quadbikes en 'n mini dune buggy vir die kinders om en voor 'ons' huis deur die veld rondgejaag. Die naweekbure aan die ander kant (waar hulle deurgaans bou) het een aand doodluiters in 'ons' tuin ingeloop om brandhout by 'ons' boma te kom haal. Ons rus is dus telkemale versteur deur vreemdelinge wat vlak voor 'ons' huis deur die veld gery of geloop het en ons het geen werklike privaatheid geniet nie. Ons was wel baie dankbaar vir oom Koos wat elke dag kom inloer het en die gasstoof aan die brand gesteek het, Hannes wat elke dag die braak skoongemaak & nuwe braaihout gestapel het en die borrelbad vir ons voorberei het, en Julia wat elke tweede dag skottelgoed gewas en beddens opgemaak het (en daarvoor betaal is).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Tholo Game Farm se terugvoer

Hi Hildegard, baie dankie vir jou terugvoer. In die afgelope 10 jaar wat ons die plaashuis uitverhuur, het ons nog nooit so 'n deeglike en moeitevolle terugvoering ontvang nie. Ons sal verseker aandag skenk aan die probleme en foute wat jy vir ons uitgewys het. Dankie dat jy selfs tyd gehad het om onder en agter die yskas te kon kyk. Ons hou ons tariewe per kop so laag en bekostigbaar as moontlik, jammer dat dit vir julle te veel was.
Groete
Kim en Johann Ferreira.

Thaba Tholo Game Farm
Douwlene D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douwlene D

Kos vir die siel.

Rustig, 'n plek waar jy kan asemhaal, maar ook vreugdevolle kuiers met familie en vriende kan geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Gesin met klein kinders

Awesome!

Absolutely fantastic!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda M
Gesin met klein kinders

Aanvaarbaar.

Yskas in kombuis stukkend met 'n aaklige reuk. Ongerieflik om yskas buite te gebruik. Dooie muisreuk in lapa en cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Acheson P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Acheson P
Gesin met klein kinders

Marvelous and beautiful place.

This location is magnificent and lovely. The staff is really kind and accommodating and we had a lovely weekend on the farm. The setting, the animals, and the Jacuzzi were all amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inah I - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inah I
Gesin met klein kinders

It was fantastic.

The place is exactly as you see in the pictures. Koos was very, very friendly from our arrival until we left. It is a very nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jake S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jake S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik in die bosveld en perfekte plek om te kan ontspan en uit die besige stad te kom

Ek kan Thaba Tholo vir enigiemand aanbeveel. Dit is heerlik en mooi toegerus met die wilde diere wat sommer by die kamp inkom. Dit is die naaste wat ek nog ooit aan 'n goue-wildebees was. Dit is net perfek. Maak gerus 'n bespreking jy sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K

Baie rustig, netjies en beslis waarde vir geld.

Dit was 'n wonderlike naweek en ons het lekker gerus in die natuur tussen al die diere. Die verblyf is fantasties en die mense ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antionette T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette T
Gesin met tieners

Perfek vir wat ons beplan het.

Dit was regtig stil en privaat. Alles was mooi skoon en op sy plek. Oom Koos en Johannes was heeltyd behulpsaam. Oom Koos doen baie moeite om van die plaas en wild te vertel. Die een badkamer en kombuis kan bietjie opgegradeer word. Verder was alles 100% reg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshua Hendrik B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua Hendrik B

Nice in the Bushveld.

Whenever I make a booking at any of the online booking sites I first check the reviews. There were some negative reviews, however the majority of reviews where positive. We where welcomed by Koos, the Farm Manager and he made us feel at home from the time we step out of our car until we left the Sunday. All the staff that we interacted with were very friendly. We were accommodated in the main house. All the room were clean, bedding was clean, braai area was clean, etc. The main house is old and needs some "TLC" then it would make the breakaway even more remarkable. Koos explained that we can do our own game drives. Everything in the house was in working order. Will we go back? The answer is Yes. Thank you for a great weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker in die bosveld.

Wanneer ek op een van die aanlyn-besprekingswerwe bespreek, kyk ek eers na die resensies. Daar was 'n paar negatiewe resensies, maar die meeste resensies was positief. Ons is welkom deur Koos, die plaasbestuurder, en hy het ons tuis laat voel van die oomblik dat ons uit ons motor klim tot ons die Sondag vertrek. Al die personeel waarmee ons gekontak het, was baie vriendelik. Ons is in die hoofhuis gehuisves. Die hele kamer was skoon, die beddegoed was skoon, die braai-area was skoon, ens. Die hoofhuis is oud en het 'n "TLC" nodig, dan sou dit die wegbreek nog merkwaardiger maak. Koos het verduidelik dat ons ons eie wildritte kan doen. Alles in die huis was in werkende toestand. Sal ons teruggaan? Die antwoord is Ja. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Memory N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Memory N
Saam met vriende

Disappointed!

I wouldn’t pick this place for another visit I must say. No one told us the Jacuzzi was not working, we were promised a game drive, nothing of te sort happened. We could’ve stayed at our houses had we known the type of stay we were heading to. Very disappointed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Tholo Game Farm se terugvoer

Hi Memory,
Sorry to hear that you didn't enjoy your stay, the heating system of the jacuzzi was damaged by loadshedding, I am really sorry, still waiting for someone to help us to fix it. You guys paid R195 per person, and expected that it includes a game drive. We do not advertise game drives, a game farm is for people that want to enjoy nature, birds and game roaming around the farmhouse, to have a braai and watch DStv, take walks or drive around on the farm or to visit al the nice attractions Naboom area offers, unfortunately, we offer accommodation at an affordable rate and don't organize activities for our guests.
Have a great day

Thaba Tholo Game Farm
Tania V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Gesin met tieners

Lekker.

Als was wonderlik. Ons het spesiaal hier bespreek oor die borrelbad vir ons rugbyseuns en toe werk hy nie. So dit was nogal sleg, maar verder heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thaba Tholo Game Farm se terugvoer

Hi Tania,
Baie dankie,ons is regtig jammer oor die borrelbad, die aan en afskakel van die krag tydens die beurtkrag die vorige week het iets op die verhitter opgepak, daar is nie iemand in Naboomspruit wat dit vinnig kon uitsorteer nie, jammer.

Thaba Tholo Game Farm
Esme C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme C
Saam met vriende

Great accommodation and surroundings.

Friendly received by manager and owners. Joseph of great help and very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kgadi M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kgadi M
Gesin met klein kinders

It's a relaxing place.

The place needs renovations and lighting outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Bennie V
Saam met vriende

Blyplek baie ouer as webtuiste foto's en verg aandag i.t.v. instandhouding.

Webtuiste foto's baie misleidend. Blyplek baie ouer en kort instandhouding. Indien 10 mense op een aand daar bly kan die prys dalk geregverdig wees. Teen R2500 per aand kan baie meer modern en luukse verblyf in die area bekom word. Geen warm water in woonstelle. 10 km grondpad met beperkte toeganklikheid. Ek sou plek aanbeveel vir jagters en ook die vriendelikheid en behulpsaamheid van Lientjie, Joseph en Koos, maar nie teen die prys van R2500 per nag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Chanel S
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Die plek is pragtig buite met die rustigheid, natuur en wild, maar binne is dit onverwags teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoléne V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoléne V
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Baie vriendelike diens, pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emily M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emily M
Saam met vriende

Very nice place to go and unwind.

We enjoyed ourselves so much and I think I will be revisiting again. The wild animals were fantastic, my kids would really like it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

What a lovely, quite and peaceful place, the kitchen needs a proper spring clean. All crockery, utensils, glass wear, pots and pans dirty and sticky. Maybe a good spring clean through in out the main house (bathrooms), will do the world of good. Koos, what a wonderful, friendly host, always busy in and around the premises, took us for a drive and showed us the other camps and game. Other than that, we had an enjoyable stay even Chaka the friendly dog was friendly. Many thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suané S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suané S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik pragtige, rustige plek met besonderse uitsigte en mense.

Dis 'n pragtige plaas met fantasties ingerigte blyplek. Die uitsigte is ongelooflik en die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Wonderlike waarde vir geld en baie veilig. Ek beveel Thaba Tholo vir almal aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael Cornelius J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael Cornelius J
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekende waarde vir geld en kon ons heerlik rus.

Dit was uitstekende waarde vir geld en het ons heerlik gerus en wild gekyk, seker 50 m van die huis af. Ek sal met graag te weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Was baie lekker, baie wild en die blyplek baie skoon. Prys is ook baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Goeie verblyf teen billike prys, goeie ontvangs en baie mooi natuurskoon.

Baie goeie aanwysings na die plaas. Goed toegeruste huis en woonsteleenhede op plaas. Goeie ontvangs deur Koos en Joseph. Rustige, stil omgewing met wonderlike natuurskoon en diere rondom die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie, dit was baie rustige naweek. Het baie lekker gekuier. Gaan gou weer kom.

Dankie aan Koos en die staf vir hulle diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R

'n Wonderlike bosveld wegbreek, baie bekostigbaar met al die nodige fasiliteite en meer.

Hierdie plek het ons verwagtinge oortref. Goed geleë in 'n pragtige bosveld omgewing. Heelwat wild gesien. Die huis is wonderlik ingerig met baie kuierareas. Die personeel is vriendelik en baie hulpvaardig. Ek beveel dit ten sterkste aan en sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Van aankoms to vertrek was dit net fantastiese gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M

Verwagting oortref.

Ons was 'n groep vriende wat 'n mannenaweek gehad het en almal was baie tevrede met geriewe swembad Jacuzzi en 2 lapas. Werklik goeie waarde vir geld met baie vriendelike ontvangs en diens. Sal definitief weer hier stop! Die pad op pad is minder ideaal maar met 'n bakkie of SUV is dit nie 'n probleem nie. Dit is nie 'n probleem met 'n kar nie maar grondpad skud maar net bietjie meer as gewone grondpaaie. Ek gee alles 5 ster met inagneming van die prys. Dankie vir 'n lekker naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Duane R
Gesin met klein kinders

Beslis 'n goeie wegbreek in die stilte en rustigheid. Mooi natuurlewe.

Sal weer teruggaan om lekker te rus en kuier. Kort nog so klein bietjie aandag om dit top gehalte te maak. Dankie vir gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met vriende

Rustig en uitstekende waarde vir geld.

Ons het Thaba Tholo baie geniet. Die swembad en Jacuzzi is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judean J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Judean J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en pragtig!

Thabo Tholo is is 'n heerlik plek om by te gaan rus en nuwe kragte op te bou. Koos en Shorty was die heeltyd beskikbaar om ons te help. Die plek word vreeslik mooi versorg, alles was skoon en netjies. Beddegoed was van hoë kwaliteit en die huis is pragtig en smaakvol gemeubileerd. Ons gaan beslis weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en rustig.

Na opgraderings en 'vroulike-"touch"' sal dit kersvashou by 5-ster blyplekke. Sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 540
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R3 540
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R3 540
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101 - Thaba Tholo Wildplaas, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA614d2615941badd49c6f35f0f426c7e13adeb3e6938e47f430e3add1cbd48c9eb7bc60ebc44296c500e2deb1b2207080f613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 540 per nag, vir 12 mense 51 5 1 5 R101- Thaba Tholo Game Farm Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.565800338479 28.6593276858