Thaba Ya-Metsi Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thaba Ya-Metsi Guest House is 'n plaas in Suid-Afrika waar die Waterberge die Springbokvlaktes in 'n malaria-vry gebied ontmoet. Onderbreek jou reis na die Krugerwildtuin vir 'n rukkie en geniet ons unieke omgewing en gasvryheid.

Luukse en suite-verblyf, wegbreek- en konferensiegeriewe in 'n indrukwekkende argitektonies-geïnspireerde woonplek, wat deur asemrowende tuine omring is en met die ongerepte inheemse bos en rotspoele saamsmelt.

Daar is luukse privaat verblyf met DStv, ontvangs-skinkbord, yskassie en lugversorging. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar. Koffie, tee en ligte etes is daagliks beskikbaar. Daar is 'n restaurant en gelisensieerde kroeg, asook 'n eethoekie. Donkiekarritte kan gereël word en braaigeriewe is beskikbaar. Privaat jaareindfunksies en troues kan ook hier gehou word.

Gaste het toegang tot 'n swembad, staptoere, wildkykritte en 24 uur-diens.

Thaba ya-Metsi is 'n inheemse boom en voëlparadys. Ons is ook rolstoel-vriendelik en het 'n helikopterlandingsplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thaba Ya-Metsi Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za