LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thabametsi Farm | LekkeSlaap
+80

Thabametsi Farm

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Thabametsi Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jan O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas-atmosfeer - presies waarna ons gesoek het!

'n Heerlike ontspanne plaas-ervaring, maklik binne bereik van die stad, silwerskoon en netjies. Die gasvrou Judy en haar personeel was sonder uitsondering vriendelik en hulpvaardig. Elke nag was daar die roep van nag-uiltjies, elke vroeg-oggend die ooruil, en heeldag die menige ander voëls. Ons kom beslis weer terug vir meer.

Thabametsi Farm's terugvoer

Hello Jan. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om jul en die honde kinders gou weer te verwelkom. Vriendelike groete van my Christy en ook namens die eienares en almal van Thabametsi plaas.

Thabametsi Farm
Sophie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sophie B
Enkelreisiger

Advertensie misleidend. Geen DStv nie. Net 'n gemors. Sal nie weer daar bespreek nie.

Sal nie weer daar boek nie. Het vir drie aande geboek, net een nag geslaap.

Thabametsi Farm's terugvoer

Sophie, can you be more specific what you are complaining about please? Keep in mind that we can not control the weather and DSTV and cell-phone network signals.

"Advertensie misleidend." Please enlighten us to the specifics of your accusation for us to rectify it. With reference to our advertising DSTV is available in Owl Cottage.

Value for money: I can happily refer you to the reviews on this site and any other sites advertising Thabametsi Farm.

Cleanliness: Our units are all spotless and I really don't know what you mean by "Net 'n gemors".

Customer Service: Please inform us when you at any time received unfriendly customer service as you were often in conversation with either myself or the owner the day after your arrival? You even left with a friendly spirit although your partner was very frustrated not being able to watch DSTV and having no cell-phone reception due to weather conditions beyond our control. We offered her a DVD player as the power was on, but she declined that and magazines, books, table tennis in the games room. There is even a room with exercise equipment available.

Location: It is a 4km dirt road to the farm gate and due to heavy rain (for which we were very grateful) it was muddy and some places challenging as to be expected but none of our other guests complained.

Groete van Christelle (Besprekings konsultant)


Thabametsi Farm
Danine D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danine D
Gesin met klein kinders

Het rustig verkeer en lekker uitgerus.

Het 'n naweek gekies om te rus en weg te kom van die besige bedrywige elke dag lewe. Die kinders het die diere baie geniet, sowel as die ritte saam vriendelike Mnr Happy.

Thabametsi Farm's terugvoer

Danine, ons waardeer jou terugvoer oor jou en die gesin se naweek wegbreek by ons op die plaas. Ons sien uit daarna om jul weer te sien. Mnr. Happy is steeds baie "happy" :) en lei met graagte die donkie ritte en die trekker kar ritte wanneer dit sy beurt is. Dit het lekker gereen en die veld is nou weer groen en die perde wei tevrede op die nuwe grasse. Groete van Thabametsi bestuur en personeel.

Thabametsi Farm
Christo I - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo I
Gesin met klein kinders

Baie lekker en waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly oor die langnaweek. Die kinders het die donkiekar, perde en trekkerritte baie geniet. Goeie waarde vir geld.

Thabametsi Farm's terugvoer

Hi Christo,
Baie dankie vir jou gewaardeerde terugvoer oor jou verblyf by Thabametsi Farm. Dit help ons om te weet ons is steeds op die regte roete om ons gaste 'n besonderse wegbreek te bied. Hoop om jul weer te verwelkom.
Groete van Thabametsi bestuur en personeel.

Thabametsi Farm
Rickey H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rickey H
Gesin met klein kinders

Exemplary customer service. Loved the peace and quiet.

We enjoyed a restful, relaxing weekend at Thabametsi. The kids had a fabulous time at the playground and thoroughly enjoyed the donkey cart and tractor rides. Be cautious of spiders and snakes - we came across both during our stay. Of course this is part of the natural ecosystem on the farm and the risk of having these encounters can't be eliminated. The freshly baked bread and scones were an absolute delight!

Thabametsi Farm's terugvoer

Hello Rickey,
Thank you for your valued review. We hope to see you back this year. There are pony rides for the kids available since December 2018 and all the other fun activities.
Holiday greetings from Thabametsi Farm owner and staff.

Thabametsi Farm
Chrismè V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrismè V
Gesin met klein kinders

Baie oulike plek, veral vir 'n gesin met klein kinders.

Netjiese, skoon eenhede. Baie spasie vir speel en baie doendinge vir kleintjies.

Thabametsi Farm's terugvoer

Hallo Chrisme

Baie dankie dat jul 'n kosbare wegbreek by ons op die plaas deurgebring het. Ons hoop om jul weer in 2019 te verwelkom. Daar is nou ook ponieritte vir die kinders beskikbaar vanaf Desember 2018.

Wegbreek groete van almal op Thabametsi Farm.

Thabametsi Farm
Johanni B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanni B

Ons het heerlik gekuier!

Ons was 'n groep van 17 en is in 3 eenhede geakkommodeer. Alles was heerlik, veral die tuisgebakte brood en ons het nie klagtes gehad nie. Dit sal dalk goed wees om net aan gaste te noem dat jy buite om na die 2de badkamer moet stap by Bungelow 1.

Dominique F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique F
Gesin met klein kinders

'n Fantasiese ervaring!

Thabametsi is 'n pragtige plek om jou skoene uit te skop en asem te haal. Die kinders het die plaas platgery op hul fietse en was gaande oor al die diere. Judy is 'n lieflike gasvrou wat die eenhede uitgerig het met alles wat jy nodig het. Fanwell is fantasties met die kinders en almal daar is besonders gelukkig en vriendelik. Ons sal beslis terug wees!

Thabametsi Farm's terugvoer

Dankie vir jou pragtige terugvoer Dominique. Ons hoop om jul weer in 2019 op die plaas terug te verwelkom. Daar is nou ook ponieritte vir die kinders beskikbaar.

Wegbreek groete die span van Thabametsi farm.

Thabametsi Farm
André B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf. Veral geskik vir families met jong kinders.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Kinders het veral die donkiekar en trekkerritte geniet.

Thabametsi Farm's terugvoer

Hello Andre, dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om jul 2019 weer op die plaas te verwelkom. Daar is nou ponie-ritte beskikbaar en die kanovaarte ook na die wonderlike reën wat ons in die omgewing gehad het.
Ons hoop om jul binnekort terug te verwelkom. Die Thabametsi farm span.

Thabametsi Farm
Christie B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie dankie, ons het die naweek baie geniet. Veral die honde en perde! Ons kom beslis weer terug.

Jeanette D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet. Baie vriendelike personeel.

Dit was vir ons een van die lekkerste wegbreekvakansies wat ons al gehad het. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Christelle het ons baie welkom laat vol. Die ontbyt was baie lekker. Die personeel was ook baie behulpsaam. Die diere op die plaas was 'n hoogtepunt. Baie dankie.

Sandra R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra R
Gesin met klein kinders

Lovely relaxing stay.

Very pretty scenery. Enjoyed our stay. Owners made us feel welcome and at home.

Letitia V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia V
Gesin met klein kinders

Kindervriendelik!

Pragtige en rustige plek. Hulle doen baie oulike goed om dit vir die kinders ook baie lekker te maak. Diere voer, trekker ry ens. Akkommodasie is ook baie netjies.

Gerdi V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdi V
Gesin met klein kinders

'n Rusplek vir jou siel.

Huisies is baie mooi uitgelê. Perfek vir gesinne en/of vriende. Lekker aktiwiteite vir die kinders en rustige atmosfeer om net te ontspan.

Lorenzo S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorenzo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful escape.

The area is beautiful, the staff are friendly and rooms are furnished with all that you need. We had a peaceful stay and would go again. There is some room for improvement - more outdoor activities geared towards adults would be great and buffet breakfast option is always nice to have.

Hanlie R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike manier om 'n langnaweek of kort vakansie op die platteland te spandeer.

As jy lus voel om 'n paar dae op die platteland of op 'n plaas te spandeer sal Thabametsi Farm reg in jou kraal val. Ons het heerlike staptogte met ons honde onderneem, in die veld en oor die koppe. Hulle het gedink hulle is in die hondehemel! Kinders en honde word hier blootgestel aan hoenders, bokke, perde, skape en esels. Die Owl Cottage, waar ons gebly het, het die mees ongelooflike bed! Ons het regtig lekker hier uitgerus!

Lungile T - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Do we have to leave?

The staff at Thabametsi is very friendly. We came quite late in the evening but Christelle waited for us. On arrival she greeted us with a big smile! The atmosphere at the farm is very calm and soothing. Though we did not take part in any activities, we enjoyed long walks, the scenery and the labyrinth on the farm. On our last day while taking pictures, Christelle came to the rescue again. She offered to be our photographer. We got some really great pics. Thank you, thank you Christelle and Judy we will definitely be back!

Lizette V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, fantasties en netjies.

Judy was vriendelik en baie behulpsaam. Sal vir seker weer van Thabametsi gebruik maak.

David L - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David L
Saam met vriende

We were there for a birthday party weekend.

It was a lovely place to be at, but was a bit irritated by the constant phone calls from the owner asking for us to quiet down, but nevertheless it was understandable. Loved the place and the great help we received from Elijah. Will be celebrating my bachelor party weekend there very soon. Thabametsi farm will be my destination of choice when heading to the Magaliesburg region.

Clair G - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clair G
Gesin met klein kinders

Loved it, brilliant for families and dog owners!

We are a family of five, three boys under 6, and we stayed in Bungalow 1. Rustic feel with everything you could think of provided, all you need to bring is your food and drinking water if you don't like borehole water. There is a big chest freezer/fridge which was an added bonus. Lovely boma/braai area. Boys had a ball collecting wood and feeding all the animals, morning tractor and donkey cart rides included, pony rides extra as is food to feed the animals so take cash. Also bring R400 cash as a deposit which you will be asked for as soon as you arrive. There is a large heated swimming pool, games room with TV and DStv, jigsaw puzzles, books and gym equipment as well as children's play areas. Although child friendly, the emphasis is very much on peace and quiet so children must be well behaved. For us it was a 90 minute drive from Pretoria. Would highly recommend to anyone with children.

Hilary H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary H
Saam met vriende

What a magic place.

Thank you Judy and staff for such a great four days. The hiking trails were well-marked, well cut and varied - steep climbs, open fields, woodlands and farm dam. The two dogs joined us for most of our walks and were most welcome - such a trusting pair of girls! The chalets were spacious, well equipped and squeaky-clean. The pool sparkled, the staff were cheerful, helpful, friendly and knowledgeable. The gravel road was not too harsh on the car. A four-day visit where we felt at home after the first hour.

Erika S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Pragtige wegbreekplek met 'n groot verskeidenheid vermaak vir oud en jonk.

Fanwell was uitstekend en het ons met alles bygestaan en het 'n passie vir sy werk. Sal enige tyd weer die plek besoek. Dis baie rustig met mooi natuur. Die kinders het die diere, donkiekar en nog baie ander aktiwiteite baie geniet. Plek goed toegerus met alles wat jy nodig het. Alles baie netjies versorg en baie skoon. Hoogs aan te beveel.

Andrea T - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely quiet and peaceful setting!

It is very restful on the farm and we had a very relaxing weekend. Everything was clean, neat and tidy and Judy and David really made a special effort to make us feel at home. Thank you!

Isabelle V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabelle V
Gesin met klein kinders

Was regtig lekker op die plaas!

Baie lekker gebly! Wonderlike diens, goed ingerig en die personeel is ongelooflik.

Elaine A - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine A
Gesin met klein kinders

Ons dogtertjie was mal oor al die verskillende diere en ons het die wandelpaaie baie geniet!

Baie lekker gekuier, dankie!

Cheryl V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Dit was net wat ek in gedagte gehad het!

Johan E - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Enkelreisiger

Dit was "awesome" verby.

Daar is net iets anders by Thabametsi wat my roep om weer terug te gaan. As jy van "trail running" of stap hou, sal die plaas jou beslis bekoor met sy verskeie roetes in die bos. Die ontvangs wat ek gekry het en die vriendelikheid is wat jy van plaasmense kan verwag - uit die boonste rakke. Die chalet waar ek gebly het, was netjies, skoon, baie gerieflik en het alles wat jy nodig het. Die kaggel is natuurlik 'n treffer op 'n koue aand. As ek nog meer sê gaan ek 'n boek moet skryf.

Robin L - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

First time here and we had a great time, we did some hiking and as we are passionate birders we even managed to spot 5 new birds which we hadn't seen before! It is very quiet too. The labyrinth was a nice surprise as my spouse loves these, all in all, highly recommended.

Glenda D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda D
Saam met vriende

Heerlik rustig en ons het baie lekker ontspan.

Judy en Keith is baie hartlik en het uit hulle pad gegaan om die naweek vir ons aangenaam te maak. Fanwell is 'n aanwins by Thabametsi Farm en baie vriendelik en hulpvaardig.

Maureen N - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was wonderful staying there

Everything was perfect. The place was easy to find, and the owners are very friendly. Loved the fresh air, and the peace and quiet.

Deon Potgieter P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon Potgieter P
Saam met vriende

Rustig en pragtig!

Hoogs aanbevole bestemming vir 'n rustige naweek weg van die stadslawaai.

Mary-ann H - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspanne en lekker atmosfeer, met fantastiese natuurskoon.

Judy is die perfekte gasvrou. Gerieflike verblyf. Heerlike swembad. Sal definitief weer daar gaan uitspan.

Ramona P - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was regtig die wonderlikste wegbreek wat ek en my man gehad het. Ek sal nie omgee om weer te gaan nie. Dit was baie rustig en goed vir die siel. As jy alles wil vergeet van die buitewêreld sal ek aanraai dat julle na die plaas gaan en die gasvryheid ervaar.

Merilyn D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merilyn D
Gesin met klein kinders

Wow, dis regtig 'n besonderse plekkie!

Dis 'n baie rustige plekkie vir enige wegbreek. My kinders het dit baie geniet en dis regtig 'n geskikte vakansieplek, veral as mens kinders het. Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Wietske W - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wietske W

Gerieflike verblyf in 'n rustige, landelike omgewing!

Ons is hartlik ontvang deur Judy en Keith. Die verblyf was baie gerieflik en netjies en die omgewing rustig en mooi. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat wil wegkom van die stad se gewoel.

Piet D - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet D
Gesin met tieners

Lekker ontspanne!

Ons het langs die plaasdam gekuier en in bootjies geroei.

Maryna V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V
Gesin met klein kinders

Wat 'n ervaring! Weg van alles in die heerlike Bosveld-omgewing kan jy regtig uitrus.

Dis net die plek vir wanneer jy wil wegkom van die gejaag. Rustig, uitstekende akkommodasie, kindervriendelik. En hartlike gashere. Saans maak jy 'n regte Bosveld-kuier in jou eie Lapa.

Tennyson L - Aug 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tennyson L
Saam met vriende

Why havent you been there?

I wanted a place which is away from home, but would have a homely feel and touch. I have a fire place at home and they have a fire place too, I love good cooking and we cooked the best meal while at Thambametsi farm. The environment, the safety, and the people were perfect! Im definitely going back again.......

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabametsi Plaas, Magaliesburg, 1791, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAENOQZ9Spq8OB8AZCxGizvWkU41IRjG8V9dfUWpWXOHKKSAX78U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 38 5 1 5 Thabametsi Farm Magaliesburg 1791 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.939166666667 27.406666666667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!