Thabela Mountain Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thabela Mountain Retreat skuil tussen die berge en die Vaalrivier tussen Parys en Potchefstroom. Dit is in die Vredefortkoepel, sowat 35 km vanaf Potchefstroom.

Verblyf word in 9 selfsorg-chalets wat diep tussen die berge versteek lê aangebied. Elke chalet het 'n balkon met 'n pragtige uitsig, 'n kaggel en 'n kombuisie wat goed toegerus is, maar daar is nie TV's in die chalets nie.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en kiosk op die perseel. Die kiosk verkoop hout, houtskool, drankies, lekkers, tuisgebakte koekies, beskuit en konfyte is beskikbaar.

Let asb. daarop dat 'n grondpad na die instansie lei en dat dit nie geskik is vir 'n voertuig met 'n lae grondvryhoogte nie.

Doendinge sluit voetslaanroetes, boogskiet, abseil, bergfietsry, visvang, voëlkyk en sterrekyk in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Forelhengel
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thabela Mountain Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false