LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thabeng Guesthouse | LekkeSlaap
+20

Thabeng Guesthouse

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 5 resensies vir Thabeng Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
2.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.0/5
Tshepo P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tshepo P
Besigheidsreis

We arrived at 19:00.

That place is not nice.

Natalia G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natalia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was mooi.

Maar die air-con was gebreek en het orals gemors, toe ons kla toe sê hulle sit net 'n handdoek daar. Tot ons beseffing het hulle net vir 1 mens voorsien. Niks ekstra handdoeke nie, nie ekstra koffie, ens. nie. Toe ek teruggaan reception toe was niemand daar en alles af. Volgende oggend het toilette nie gewerk nie. Het ook nie geweet of die restaurant oop was nie nadat ek navrae gedoen het of ons moet bespreek of nie. Toe ek dit opneem met die eienaar was daar net 'n lys verskonings gestuur. Teleurgesteld oor diens.

Johan H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan H
Saam met vriende

Gerieflike blyplek met gewillige bestuurder.

Blyplek was redelik met net klein puntjies wat gepla het, soos byvoorbeeld die wasbak wat nie 'n prop het nie en die Bedlig sonder 'n gloeilamp. Ons het dit ongelukkig te laat besef om die bestuurder daarvan in kennis te stel. Ons enigste werklike klagte is die feit dat die swembad geen water ingehad het nie. Die bespreking was juis gedoen sodat ons sou kon afkoel in die swembad na 'n lang dag se reis.

Thinus B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus B
Enkelreisiger

Ver bokant my verwagting!

Dit was 'n plesier vandat ek arriveer het totdat ek vertrek het. Skoon, stil, lieflike groot kamer. Goeie restaurant binne stapafstand en veilig om te stap. Ek het nie ontbyt genuttig nie so kan nie kommentaar lewer nie.

Deon B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontevrede.

By aankoms het ons gesukkel om ontvangs in die hande te kry. Na later terugkeer was daar ook geen persoon by ontvangs nie. Kamerdeur kon nie sluit van binne nie. Nie een van die bedlampies het gewerk nie. Daar is geen DStv, klein yskassie, haardroër, verwarmer of lugversorger soos aangedui op die beskrywing nie en die WiFi werk nie. Sal beslis niemand aanraai om daar te slaap nie en die beskrywing van al die geriewe in die kamer is teleurstellend misleidend.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schalkrylaan 19, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACcjPTiHFaOznCVJtDYzYC0Vu8wqzuHVAIJQcO2uVgA6ZSww3xx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 19 Schalk Drive Bendor 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -23.88972 29.48222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!