Thabi’s Apartment on Reserve
Gastehuis
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harley-straat 4, Cowies Hill Park, 3610, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Thabi’s Apartment on Reserve bied gerieflike verblyf aan in 'n gesinsuite in 'n dubbelverdieping-meenthuis in 'n luukse kompleks in Cowies Hill Park.
Hierdie gesinsuite is op die eerste verdieping en deel geriewe met die gashere soos die kombuis, motorhuis, sitarea en privaat swembad. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die gedeelde kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus, en die gedeelde sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Ekstra geriewe sluit WiFi en lugversorging in.
Cowies Hill Park is 20 km vanaf Durban se middestad en strande, en 41 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Harley-straat 4, Cowies Hill Park, 3610, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pinetown New Germany Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harley-straat 4, Cowies Hill Park, 3610, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom