Oos-Vrystaatse Hooglande Akkommodasie by Thal der Ruhe Gasteplaas | LekkeSlaap
+19
+19

Thal der Ruhe Gasteplaas

Selfsorg
  • Vanaf R1 680 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melsetter Plaas, Bethlehem, 9700, Vrystaat

Beskrywing

Thal der Ruhe Gasteplaas is op 'n plaas naby Bethlehem geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin. Dis ideaal vir 'n gesinswegbreek of vir dié wat op soek is na rustige verblyf.

Die dubbelverdiepingkothuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese konveksie-oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Thal der Ruhe Gasteplaas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Melsetter Plaas, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 680
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 680
per nag (vir 4 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 680
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melsetter Plaas, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd92c0c5688628a77d716510955cbdc8372686830545c6d94a1c6ef42eaa8f194d806cc8900d1f770c2e75efff7f080ffdb50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 680  per nag (vir 4 persone) 0 5 1 0 Melsetter Farm Bethlehem 9700 Vrystaat 086 999 0018 10:00-17:00 10:00 -28.336446034604 28.302653562236
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za