Thalassa Seafront Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thalassa Seafront Accommodation is 'n selfsorg-siersteenhuis in die kusdorp Bettysbaai. Dié vakansiehuis het lieflike see-uitsigte van die balkon af en aan die voorkant van die perseel.

Dit is 'n dubbelverdiepinghuis met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 2 enkelbeddens om op te slaap.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met basiese kooktoebehore. Daar is 'n leefarea langsaan wat na die balkon met prentjiemooi uitsigte oor die omgewing lei. Die huis is 'n paar minute se stap van 'n klein strandjie, rotspoele en visvangplekke af.

Slaapplek

'n Bespreking by Thalassa Seafront Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 volwassene en 1 kind
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thalassa Seafront Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za