LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tham-That Guest House | LekkeSlaap
+52

Tham-That Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellisstraat 48, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tham-That Guest House is in ’n stil area in Lephalale. Dié gastehuis is 360 km vanaf Johannesburg, 214 km vanaf Polokwane, 308 km vanaf Pretoria en 260 km vanaf Rustenburg.

Verblyf word gebied in 14 gastekamers met slaapplek vir 28 gaste met 2 per kamer. Dis geskik vir kort- en langtermynverblyf. Die kamers kan volgens gaste se behoeftes ingerig word. Elke kamer het ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, yskassie, lessenaar, 2 stoele, oorgenoeg kasruimte en WiFi.

Die gastehuis bied ook lugversorging, ’n sonnige eetkamer met ’n voltydse sjef en waar gaste soggens ontbyt kan geniet. Daar is ’n skadu-sitarea buite, asook ’n braai-area. Veilige skadu-parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Verder is daar sekuriteitskameras op die perseel.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ellisstraat 48, Lephalale, 0557, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellisstraat 48, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd123abaf493aed6c8c0fec4b64543f8874b91729019c04e76b6e03110b66d9a1cc547fc44a969c7eab397ae8f8d18c68799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 48 Ellis Street Lephalale 0557 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.681070012283 27.724322915344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!