Die Crags Akkommodasie by That Place Self Catering House | LekkeSlaap
+47

That Place Self Catering House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: That Place @ Fall Farm, Ingang 21 langs die N2, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

That Place Self Catering House op 'n werkende wynplaas, That Wine Demesne. Dis 'n gerieflike, vriendelike huis waar jy 'n rustige vakansie kan geniet. Bos- en veld-uitsigte, ryke voëllewe - en as jy gelukkig is - olifante wat deur die weivelde stap oor die vallei!

Die huis het twee verdiepings, met 1 buite-slaapkamer onder en 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met bad en stort, en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is goed toegerus en het 'n oopplan-ontwerp met eet- en sitarea. Daar is 'n Slim-TV, so gaste moet seker maak hulle het Netflix, Show Max of Amazon Prime. Daar is 'n verskeidenheid DVD's, boeke en bordspeletjies.

Swem in die diep, helder swembad of neem 'n warm sauna. Geniet 'n tradisionele braai op 'n warm Afrika-aand en eet by die heerlike houttafel. Of spandeer lui ure op die dek sonder om jou oor enigiets te kwel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir That Place Self Catering House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • That Place @ Fall Farm, Ingang 21 langs die N2, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink That Place Self Catering House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: That Place @ Fall Farm, Ingang 21 langs die N2, The Crags, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0v7aqiylpM7WDGUceJ58M4oRWny9UZwMDvMDuVZy9mnVvH5WNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 That Place @ Fall Farm Road entrance 21, off N2 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.958151349838 23.47673714161
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za