Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thatcher's Rest Self-catering Cottage

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir Thatcher's Rest Self-catering Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pierre R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you want peace, this is for you.

This was our second stay in what I call "a little piece of heaven". If you need to switch off with no access to any communications or electronic devices, look no further.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thatcher's Rest Self-catering Cottage se terugvoer

Thank you for your kind review, Pierre.
Hope to see you again in the near future.
Kind regards,
June

Thatcher's Rest Self-catering Cottage
Adrienne W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne W

Absolutely stunning; I could have easily stayed there for three weeks!

Our stay was idyllic. The location is one of the best I have experienced in the country, and the attention to detail to maintain a sense of peace and privacy, while providing fabulous outdoor amenities, was exceptional. The cottage was well-equipped, comfortable, and charming. I loved swimming in the dam, and my family enjoyed fishing. The customer service was outstanding. I forgot some of my clothes and jewelry, and they were promptly returned to me via courier, with my offer of reimbursement for costs waived as a favor. I will return to the accommodation at the first opportunity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thatcher's Rest Self-catering Cottage se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, Adrienne.
I'm so happy that you enjoyed your stay and found everything to your satisfaction.
The return of your forgotten items was my pleasure. Regards, June

Thatcher's Rest Self-catering Cottage
Renate V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate V
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning!

Absolutely stunning accommodation built on water, surrounded by beautiful nature. This is a perfect place to reconnect with your loved ones and nature and enjoy peace, relaxation and tranquillity. We absolutely loved the rowing boat! The accommodation is well equipped and spacious with an amazing outside area. The glass patio is also stunning! I'd recommend this place to anyone; young, old, as a couple and as a family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thatcher's Rest Self-catering Cottage se terugvoer

Thank you for your lovely review of Thatcher's Rest Renate. I'm sure that it will go a long way in encouraging prospective guests to visit.
We are so happy that you enjoyed your stay and would love to welcome you and your family back to Thatcher's Rest some day. Warm regards June.

Thatcher's Rest Self-catering Cottage
Janet V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

Rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigste plekkie onder die son!

Alles 100% in werkende toestand, pragtige plek. Pad net baie sleg! Geen opvangs vir selfone. Sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Gesin met tieners

Ontspanend, rustig, vredevol.

So mooi natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melodie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melodie G

Peace on earth.

Ideal bass fishing lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danil L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danil L
Gesin met klein kinders

Very neat house in such a peaceful place.

A wonderful home for those who love nature, tranquillity, solitude and fishing. A cosy house, with a beautiful deck where you can spend not only sunny days but evenings around the boma. We spent an absolutely wonderful time there alone with nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thatcher's Rest Self-catering Cottage se terugvoer

Thank you for your lovely review, Danil.
I'm sure it will go a long way in encouraging potential guests to visit Thatcher's Rest.
We hope to host you and your family again someday.
Warm regards,
June Smith

Thatcher's Rest Self-catering Cottage
Jane P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane P
Saam met vriende

We had a wonderful time. We loved the beautiful house in an incredible setting.

The cottage was breathtakingly beautiful. The loveliest place I have ever stayed in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thatcher's Rest Self-catering Cottage se terugvoer

Thank you for your lovely and positive review, Jane. I'm sure it will go a long way towards future bookings. Kindest regards. June Smith

Thatcher's Rest Self-catering Cottage
Betsie E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie E
Saam met vriende

Altyd n plesier.

Pragtige omgewing en pragtige huisie. Goed toegerus en skoon. Lekker visgevang en gaan stap in berge. Tweede keer dat ons daar is en sal altyd terugkom. Thank you so much Smith family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible, tranquil venue.

Dankie, sal weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thatcher's Rest Self-catering Cottage se terugvoer

Thank you for your comment, Charles. It says it all.

Thatcher's Rest Self-catering Cottage
Japie G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie G
Gesin met klein kinders

Exceptional stay.

Thatcher's Rest is an amazing place, we have so much fun in an upmarket establishment and although the weather was not conducive to fishing, there was so much else to do. What a cosy double story thatch house on the dam. Will return tomorrow if I could.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thatcher's Rest Self-catering Cottage se terugvoer

Thanks for your lovely review Japie. We're very happy to know that you enjoyed your stay at Thatcher's Rest Self-catering Cottage and that everything was to your satisfaction.
We look forward to hosting you and your family again sometime in the future.
Warm regards,
John and June Smith

Thatcher's Rest Self-catering Cottage
Haidee C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Haidee C
Saam met vriende

Het baie lekker ontspan en gerus.

Pragtige omgewing. Stilte is asemrowend. Netjiese, baie volledig toegeruste huisie. Absolute fees om daar te kon bly. Wat jy bespreek het, is wat jy gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike wegbreek waar die diens en omgewing van uitstaande gehalte was, dit word hoogs aanbeveel!

Van ons aankoms tot vertrek was dit 'n onvergeetlike ervaring. Die omgewing is pragtig, rustig en baie netjies. Dekor van Thatcher's Rest is stylvol en van uitstaande gehalte. Ons kon ontspan en lekker uitrus. Die dam is op jou voorstoep en berge rondom jou, baie mooi natuur. Kos vir die siel. Ons sal vir seker weer kom. Dankie aan almal wat dit so spesiaal gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met vriende

Fantastiese verblyf, die rustigheid is onbeskryflik. Ons het heerlik ontspan.

Alles wat jy nodig het om te ontspan en natuur te geniet kan hier gekry word. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie E
Saam met vriende

Pragtig.

Ongelooflik mooi en rustig. Baie vriendelike diens. Baie goed toegerus. Nie een keer iets gekort nie. Tot bordspeletjies. Die manne het heerlik visgevang en bootjie gery. Sal defnitief weer daar wil bly. Thank you so much June and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus J
Saam met vriende

Hemel op aarde.

Thatcher's Rest is net die regte plek om weg te breek uit die besige stad. Die huis is ten volle toegerus met als wat jy benodig. Ons het dit regtig baie geniet en sal verseker weer terug gaan. June and John, thank you very much for being such great hosts and for sharing your piece of heaven on earth with us. We look forward to visiting again very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met vriende

The place is a gem.

So clean and very well equipped. It is so quiet and peaceful and we were made to feel very welcome and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Enkelreisiger

Excellent.

We had a lovely stay at Thatcher's Rest and will return in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay at Thatcher's Rest.

The venue was absolutely beautiful, and completely relaxing, which is what we were looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loma L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste en mooiste wegbreek naweek.

Great vir die siel. Beslis 'n stukkie hemel op aarde en voorreg om dit te kon sien. Kan nie wag om weer te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imraan P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Imraan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet. Excellent setting.

Enjoyed weekend at Thatcher's Rest. Beautiful cottage. Everything you need in the cottage is there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henno J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met fantastiese uitsigte.

Dit is een van die rustigste plekke waarheen 'n mens kan gaan, die uitsig vanaf die huis is baie mooi en iets om te waardeer. As 'n mens baie voëls en sterre wil sien sal jy nie teleurgesteld wees nie. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer gaan. Die dam waarop die huis is, is volop van bass en forel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B

Wat 'n ongelooflike ervaring!

Met ons aankoms was ons asems weggeslaan. Thatchers Rest is regtig 'n belewenis Die huisie het alles in wat 'n mens nodig het vir so salige wegbreek-naweek. June het ons onmiddellik laat welkom voel en alles baie mooi vir ons verduidelik. Die huis lyk presies soos die fotos lyk, geen onaangename verassings nie. Ek sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Dis sowaar 'n mind-body-and-soul reset plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer H

Great Location, peace and tranquility at it's best.

Arriving at Thatchers Rest you start to relax immediately, sitting outside in the boma area and overlooking the dam. The inside of the cottage is great and very comfortable, with all that you need from large mugs for coffee or wine glasses. For electricity you have an automatic generator which works really well so at night you really have some peace and quiet. The large fireplace inside is very nice and we will be back in winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thatcher's Rest Cottage is die toonbeeld van die private romantiese "cottage on the lake" .

Hierdie "cottage on the lake" het al ons verwagtinge oortref. Daar is van 'n knus kaggelvuur, tot warmwatersakke vir koue aande en 'n roeiboot vir die dam! Die detail en ontwerp van die cottage is deur die eienaar self gedoen - en die vakmanskap en geniale uitleg optimaliseer die ongelooflike natuurskoon rondom jou. Die gevoel en visuele effek van letterlik op die water bly is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thatcher's Rest Self-catering Cottage se terugvoer

Thank you for your lovely review. We are sure that it will go a long way to encourage guests to visit.
It was great meeting you and hope to see you again soon.
Kindest regards,
John and June

Thatcher's Rest Self-catering Cottage
Sanette V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V
Gesin met klein kinders

Wat 'n pragtige plek om by te kon wees!

Wat 'n ongelooflike tyd om deel te kon hê in hierdie stukkie "Hemel op Aarde". Die plek is absoluut pragtig! Ons was baie vriendelik ontvang en is geneem na die pragtige plekkie. Dit is skoon, netjies, meer as gerieflik en baie mooi. Ons het die paddakore geniet in die aande, die bleshoendertjies en kolganse het kom kuier naby die dek. Daar was 'n baie groot baber wat ook kom draai het en Kobus en Michaela het heerlik visgevang en geroei. Ons is die Saterdag laatmiddag vermaak deur 'n ribbokooi en ram wat mekaar gejaag het en behoorlik gebokspring het van plesier. Baie dankie vir hierdie pragtige plek, ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Droom wat waar geword het!

Wonderlikste plek vir 'n wegbreek as 'n paartjie of gesin. Heerlik afgesonder! Paddakoor en sterre wat jy kan pluk. Lieflike ervaring. Verblyf uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V
Saam met vriende

Gaan kyk self!

Ons het 'n heerlike 3 dae by Thatcher's spandeer. Vriendelike en hulpvaardige personeel, ligging in 'n mooi omgewing (met 'n fantastiese paddakoor!), heerlike boma/dek, goed toegerus. Sal graag weer wil gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 435
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 435
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 435
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collingspas (langs die N11), Biggarsberg, 50 km vanaf Ladysmith, 2920, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR9K8G68PnwNdgiP75ghcXShGGl5B52BqXEJFunVHJhnMcz6xNU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 435 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 Collings Pass Road (off N11) Biggarsberg 2920 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.235070929078 29.897957593203