Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thatcher's Rest Self-catering Cottage

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collingspas (langs die N11), Biggarsberg, 50 km vanaf Ladysmith, 2920, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 435 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Thatcher's Rest Self-catering Cottage is 'n selfsorgkothuis vir 6 gaste in die pragtige en rustige heuwels van die Biggarsberge tussen Ladysmith, Dundee en Newcastle in Noord-KwaZulu-Natal.

Hierdie lieflike kothuis met verskeie verdiepings is op die water geleë en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die slaapkamer lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die dam en omliggende landerye.

Die tweede slaapkamer het 'n uitsig op die berge, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. 'n Ekstra enkelbed wat slegs vir 'n kind geskik is, is op die tussenverdieping geleë. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die derde slaapkamer op die grondverdieping bied 'n uitsig op die berge en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die slaapkamer maak van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet gebruik.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasyskas, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan aan die etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitkamer met groot vensters voor die gesellige Jetmaster-kaggel ontspan.

'n Pragtige, groot, toegeboude stoep lei na die kombuis en sitkamer, en daar is 'n gasbraai op die dek buite. 'n Tradisionele braai is op die oewer onder die pragtige wilgeboom beskikbaar. Onderdakparkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Thatcher's Rest Self-catering Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 29 resensies vir Thatcher's Rest Self-catering Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Collingspas (langs die N11), Biggarsberg, 50 km vanaf Ladysmith, 2920, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Thatcher's Rest Self-catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 435
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 435
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collingspas (langs die N11), Biggarsberg, 50 km vanaf Ladysmith, 2920, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR9K8G68PnwNdgiP75ghcXShGGl5B52BqXEJFunVHJhnMcz6xNU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 435 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 Collings Pass Road (off N11) Biggarsberg 2920 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.235070929078 29.897957593203