Beaufort-Wes Akkommodasie by The 3 Chimneys Guest House | LekkeSlaap
+58

The 3 Chimneys Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 16, , 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The 3 Chimneys Guest House is in Beaufort-Wes geleë. Dit is 'n bekoorlike Victoriaanse villa wat in 1900 gebou is en vol oorspronklike kenmerke is, soos Oregon-dennehoutvloere, sierlike plafonne en nog baie meer.

Dit beskik oor 8 en suite-kamers met verskeie groottes, asook 'n selfsorgwoonstel om enkel-sakereisigers én gesinne te akkommodeer. Die kamers beskik oor lugversorging, haardroërs, kluise, platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is kampeerbedjies beskikbaar op versoek en dit kan in die meeste van die kamers pas.

Die gastehuis is bekend vir sy smullekker maaltye en ons bedien beide ontbyt en aandete op versoek. Die maaltye word voorberei en voorgesit deur jou gasheer en -vrou en net die beste gehalte, vars bestanddele word gebruik. Ons vleis word aangekoop by Klein Marino, 'n plaaslike slagter in Beaufort-Wes.

Daar is ook 'n ten volle gelisensieerde kroeg waar gaste kan ontspan en 'n drankie voor aandete voor die vuur kan geniet. Daar is bordspeletjies beskikbaar en gaste kan ook hul gunsteling-programme op 'n groot platskerm-TV met DStv kyk. Buite is daar 'n speelarea met 'n swaai vir die jongspan.

Jou veiligheid is vir ons baie belangrik, daarom is daar brandblussers op verskeie plekke geplaas. Daar is ook 'n parkeerarea agter afstandbeheer-hekke vir jou voertuig.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir The 3 Chimneys Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Donkinstraat 16, , 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink The 3 Chimneys Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 16, , 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEwkkAI0WcEJ4CqlHrPNor0ewOh0bsWGhYf3Hc3anFF3jNpzdwn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 16 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.345680730888 22.581906616688
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za