102 The Address Luxury Suites

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

102 The Address Luxury Suites bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lieflike woonstel in ’n stil area op die hoek van Le Sueur-laan en Algakirk-weg in Seepunt. Die stylvolle, woonstel-kompleks is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en word elke dag skoongemaak.

Dié woonstel het 2 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis met ’n eiland en ontbyttoonbank asook ingeboude versteekte kaste. ’n Oopplan-leefarea en -eetarea is ook beskikbaar. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en het ’n en suite-badkamer met ’n instapstort, bad, en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n instapstort en ’n wasbak. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in die woonstel.

Gaste het veilige parkeerplek, toegangsbeheer en parkeerplek op die straat vir besoekers. Die woonstel is in ’n veilige kompleks wat net 800 m van die Seepunt-promenade af is, 4,4 km vanaf die V&A Waterfront en 5,3 km vanaf die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum.

Slaapplek

'n Bespreking by 102 The Address Luxury Suites sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 102 The Address Luxury Suites gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 745 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]