LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The African Dream House | LekkeSlaap
+13

The African Dream House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 713, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The African Dream House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vierslaapkamerhuis op die Hoedspruit Wildlandgoed. Die oopplan-styl verblyf spog met 'n swembad en 'n braai-area met 'n uitsig oor die African Dream Horse Safari-perderuitersentrum.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 10 gaste. Daar is 3 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 1 slaapkamer met 2 stapelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus, en daar is 'n TV in die sitarea. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die swembad en tuin. Dit is die ideale plek om te ontspan en die area te geniet. Gaste kan al langs die bospaadjies in die landgoed stap of fietsry, en hulle oë vir wild oophou.

Slaapplek

’n Bespreking by The African Dream House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The African Dream House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erfdeel 713, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink The African Dream House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 713, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ddf6dc3959ab132d27b393b2ccab622140156b7cecb048dcd84ab68501b554517445e8eaf734325f0e2fabb4e900d0b87f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 Stand 713 Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.346177752878 30.958654521496
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!