LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Amistad | LekkeSlaap
+28

The Amistad

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-weg, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Amistad Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van Muizenberg se ikoniese Empire-gebou op die strandfront. Dit is binne stapafstand van die strand af en in die middedorp. Dit is die ideale woonstel vir 'n strandwegbreek.

Amistad Apartment het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer, en daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak, en toilet. Die slaapbank in die leefarea is geskik vir 2 kinders (dit gaan gepaard met ekstra kostes).

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 2 gerieflike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. En die WiFi is gratis.

Slaapplek

’n Bespreking by The Amistad sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Strand-weg, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-weg, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYWU0YmRkLWRmZTAtNGMyZS1iMzM4LTY1ZmRmMDQ5ZTUyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (plek vir 2) Beach Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.107983101764 18.469998538458
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!