LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Amistad | LekkeSlaap
+28

The Amistad

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 395 skoonmaakfooi per bespreking.

Belasting en Ekstras

'n Eenmalige skoonmaakfooi is van toepassing op elke bespreking.

Aankoms en waar om sleutels te kry:
Sleutels word tussen 09:00 en 17:00 op weeksdae en op Saterdae van 09:00 tot 12:00 uur by die kantoor opgetel. Die adres en aanwysings word verskaf op die bevestiging van die bespreking.

As jy buite die kantoorure moet arriveer, moet jy na die tweede punt gaan. Na-ure inklok is gratis tussen 17:00 en 22:00 weeksdae, tussen 12:00 en 22:00 Saterdae en tussen 9:00 en 22:00 Sondae. 'n Fooi van Z250 is van toepassing op elke inklok tussen 22:00 en middernag. Na middernag is geen inklok moontlik nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-weg, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYWU0YmRkLWRmZTAtNGMyZS1iMzM4LTY1ZmRmMDQ5ZTUyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Beach Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.107983101764 18.469998538458
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!