LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Ancient Copper Shed | LekkeSlaap
+51

The Ancient Copper Shed

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 9 Aug 2021 tot 26 Nov 2021.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R53, Wilgeboom Plaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R488 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Ancient Copper Shed bied gerieflike selfsorgverblyf wat 'n uitsig oor 'n wildsplaas het en is 10 km vanaf Potchefstroom geleë.

Verblyf kan in die grasdakeenheid vir 5 gaste, Sumer, of die in eenheid vir 5 gaste, Egypt, bespreek word. Die eenhede is versier met 'n tema van skatte uit die antieke Sumeriese en Egiptiese geskiedenis.

Die Sumer-eenheid het ’n slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en ’n solderkamer met 3 driekwartbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Handdoeke word voorsien. 'n Buitestort met warm water is in die tuin beskikbaar. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, gasstoof, yskas, potte, panne, eetgerei en breekware. Gaste kan in die sitkamer voor die kaggel ontspan en daar is 'n veranda wat met 'n pragtige uitsig spog. Die eenheid het 'n eie privaat boma.

Die Egypt-eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n solderkamer met 3 driekwartbeddens, en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte en panne. Gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n kaggel het of op die veranda. Daar is ook 'n buitestort met warm water in die tuin. Die tuin se naam is die Tuin van Eden en is omring deur eetbare kruie. Die eenheid het 'n eie privaat boma. Aangrensend is ook 'n afgekampte ruimte (10mx10m) vir troeteldiere.

Troeteldiere is welkom mits vooraf gereël word. Let asb. daarop dat 'n kort grondpad na die instansie lei. Die grondpad word onderhou en is geskik vir enige sedan voertuig. Hout vir die kaggel en boma kan op die perseel gekoop word.

Potchefstroom is 'n akademiese stad op die oewer van die Mooirivier, ongeveer 120 km vanaf Johannesburg en 45 km vanaf Klerksdorp, in die Noordwes Provinsie. Dit bied verskeie besienswaardighede soos die Goetz Fleischack en die Potchefstroom- en President Pretorius- en Totius Huis-museums, asook verskeie nasionale monumente. Nog besienswaardighede sluit die OPM Prozesky-voëlreservaat en Buffelsvlei-wildpark in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir The Ancient Copper Shed
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langs die R53, Wilgeboom Plaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink The Ancient Copper Shed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
was R650
Vanaf R488
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R488
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R53, Wilgeboom Plaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0sMBZSc6rMHXf0mkGbbz5qeMEgMbP4tg3XDClRYZ82B15Hfse8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R488  per nag (vir 2 persone) 54 5 1 5 Off the R53 Farm Wilgeboom 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.752764427461 27.163566882973
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!