Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Angel River Villa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annamarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir The Angel River Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Andrea B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B

Wonderlik.

More, ons verblyf was heerlik en alles was skoon en baie netjies en veilig gewees. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en kalmte.

Was baie rustig en 'n baie mooi plek. Alles wat nodig is, is in die blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie rustig en stil om 'n persoon te kalmeer van die stadsgejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie van die paradys. Aandag aan detail is besonders. Regtig 'n welkome gevoel.

Heerlik gebly en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nancy B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy B
Saam met vriende

Awesome and very enjoyable.

I enjoyed my stay at the Angel River Villa. The service was excellent, and the owner and the other staff were extremely friendly. I will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debrah-leigh H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debrah-leigh H
Enkelreisiger

I will definitely return. This time with family. It is a beautiful retreat.

What a beautiful place. You feel calm from the time you enter until the time you leave. The staff is helpful and friendly. Everything is clean. So much thought and effort is put into the rooms. Everything you need is there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Palesa Veronica T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa Veronica T
Gesin met klein kinders

Great place with an amazing view, a hidden gem for those getaway moments.

I would recommend it as a good value for money family getaway place. We had minimal to no WiFi connectivity while at the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was volledig toegerus, en meer, met alles wat ons nodig gehad het.

Dit is veilig, die tuin is lieflik en heerlik om buite te kuier. Ons hondjie kon lekker buite speel. Ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige en rustige omgewing, naby aan nodige winkels. Eenheid was skoon en netjies.

Ons het alles gehad wat nodig was vir 'n dag of 2.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Dankie vir julle oulike gaste ook sonder julle sou ons ook nie kon nie lekker dag.
Annemsrie

The Angel River Villa
Estelle G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Ons het baie inligting ontvang. Allokasie, load shedding, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek met vriendelike diens!

Meyerton is koud, maar gelukkig was daar 'n verwarmer en ekstra beddegoed vir ons gegee. Was 'n vrek oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebogang N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was excellent.

The river view is beautiful. Everything we needed was there in the room. We felt at home. The place is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danny A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Netjies en skoon, goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martin V

Baie vriendelike gasvrou.

Gerieflike oornagplek. Baie goed geleë. Baie mooi tuin en kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway on the river.

We loved our stay at Angel River and we walked in the beautiful gardens along the Klip River. Wonderful place to stay over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zunaid M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zunaid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely relaxing weekend alongside the river, 8/10.

I will be back in the summer months to fish the river, we really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rainier D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainier D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prag plek.

Skoon en netjiese selfsorgeenheid. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou, Annemarie. Sal definitief weer kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia F
Saam met vriende

Netjiese, skoon verblyf met baie klein ekstratjies waaraan die gasvrou gedink het om verblyf makliker te maak.

Kamers is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie D
Saam met vriende

Die fasiliteite is skoon en die perseel baie netjies. Vir oornag was dit voldoende.

Nodige fasiliteite vir selfsorg is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Enkelreisiger

Goeie ligging, baie gemaklik.

Gasvrou baie vriendelik. Baie gemaklike verblyf. Sal defnitief weer hier die plek gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Almarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Angel River is geleë langs die kliprivier met 'n parkagtige tuin, daar is genoegsame aktiwiteite op die terein vir 'n heerlike kuier.

Tuin is vol interresante verrassings wat kinders gaan ontdek, met 'n binnehuiseswembad vir afkoel na 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Line L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line L
Gesin met klein kinders

Perfek.

Ons het baie lekker met 3 kinders daar gebly. Kinders het klimrame baie geniet in tuin. Ons was net 1 aand daar en vroeg oggend moes ons weer ry maar die kliëntediens was ook baie goed. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene O
Enkelreisiger

Heerlik rustig en ontspanne in pragtige tuine langs die rivier.

Gasvrou was baie gasvry en alle dienste is beskikbaar. Kamer is baie mooi en gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met vriende

Heerlike ligging en veilig.

Gasvryheid, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S
Enkelreisiger

Baie aangename omgewing teenaan die Vaalrivier.

Het daar oornag vir 'n troue en was weereens gelukkig met die gerieflike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane L
Besigheidsreis

Lovely venue with beautiful view of Vaal River.

Very clean, well equipped for self-catering, safe! Venue has character and great hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samuel G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A absolute pleasure to stay there.

The place is very private and has an amazing scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J
Saam met vriende

Bakgat wegbreek.

Die plekkie het alles wat mens gewoonlik vergeet - van handeroom tot shower gel. Die plek is regtig baie netjies en winkels nie ver geleë nie. Sal enige tyd weer soontoe gaan. Die rivier is aan die agterkant en daar 'n heerlike kuierplek waar mens na die water kan luister en net terug sit en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het rustig langs die rivier gesit en luister na die natuur. Die tuin is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ed R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ed R
Saam met vriende

Nice, neat, lovely garden.

I didn't like the soap, shampoo, etc. The dogs were following me around making me uncomfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronnie J
Gesin met tieners

Sien sterre.

Baie netjiese woonstel en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie waardeer my gaste, net jammer ek kon julle self nie ontmoet het nie!

The Angel River Villa
Cindy N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies en skoon. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer elke gas.
Julle was ook pragtige mensies gewees.

The Angel River Villa
Riaan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Gesin met klein kinders

Vriendelik ontvang, baie georganiseerd, skoon en netjies!

Stil, rustig, veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer julle gaste opreg. Julle was oulike gaste gewees. Wees veilig.

The Angel River Villa
Pauli N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauli N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat nodig is, is in woonstel beskikbaar.

Baie skoon en netjies. Kan enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie waardeer julle gaste wees veilig sien julle weer.

The Angel River Villa
Marnus S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S
Enkelreisiger

Heerlike verblyf aan woning met 'n pragtige tuin.

Al die nodige is in die eenheid en besonderse aandag word self aan die klein dingetjies gegee soos bv. 'n klein buisie tandepasta vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Dankie, ek waardeer julle gaste en jul was ook oulike gaste gewees.

The Angel River Villa
Rhudie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhudie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil omgewing.

Sou net gemakliker wees as badkamerspieël bietjie laer vasgesit is, moet letterlik op my tone gestaan het om te skeer. Kyk dalk na toilet spasie vir groter mense. Verder geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Dankie, maar die spieel in die stort is lank. Ons het maar gedink meeste mense skeer in die stort. Dankie dat u dit genoem het, ons kyk daarna.
Lekker gekuier en 'n oulike gas.

The Angel River Villa
Anri S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Baie gasvry, en 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie vir julle oulike mense, ons waardeer dit en ons trots op ons plekkie.

The Angel River Villa
Stef V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik verby.

Baie lekker gekuier. Rustig langs rivier 'n vleisie gebraai. Kleinkinders die groot grasperk en speelplek geniet. As jy in Meyerton omgewing is. Kan jy gerus maar By The Angel River Villa inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Dankie baie julle, ons is trots op ons plekkie en dankie vir julle oulike gaste ook. Dit is so lekker om mooi mense hier te he, ons waardeer julle.

The Angel River Villa
Karin F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige plekkie.

Annemarie het ons dadelik. tuis laat voel met ons aankoms. Ons is alles gewys, ook waar ons hondjie veilig kon rondhardloop. Haar plekkie is pynlik netjies, en sy maak voorsiening vir baie goedjies wat ander plekke nie doen nie. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan oorbly in toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Dankie julle, vir julle oulike mense wat ons ondersteun en waardeer.

The Angel River Villa
Cindy N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy N
Gesin met tieners

Baie mooi tuin.

Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, mens het tuis gevoel.

Die ontvangs was hartlik en vriendelik, die tuin is pragtig, ek het so veilig gevoel, dis stil. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie julle was ook awesome mense !!!
so trots op ons plekkie!!!

The Angel River Villa
Cecilia M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome mense.

Dis die mooiste plek. Ons is welkom ontvang en sal beslis weer gaan en langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Pragtige natuurskoon en eiendom.

Ons gasvrou Annemarie het ons vriendelik ontvang en ons was verras met die prag eiendom en natuurskoon. Lieflike plek, kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie.
Ons is trots op ons plekkie en julle was lekker mense.
Dankie, Annemarie.

The Angel River Villa
Chris N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie hulpvaardig met loadshedding.

Baie rustig, veilig en stil met die mooiste tuin om in te wandel. Baie hulpvaardig om krag en warm water vir stort te voorsien gedurende loadshedding tye. Baie dankbaar vir genoeg melk en koue water in yskas. Het selfs moeite gedoen om vir ander familie ook plek te voorsien sodat ons almal saam 'n familie saamtrek kon bywoon. Kan Angel River Villa beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie julle waardeer julle oulike mense !!!
Ons sien weer dankie

The Angel River Villa
Dakalo T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dakalo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well-arranged and refreshing.

I had a great time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Thank you you are realy great guests hope to see you again in future !!!

The Angel River Villa
Michelle B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaste vriendelik.

Ons boek gereeld, eienaars baie professioneel, laat jou gou tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie.
Trots op ons plekkie.
Dankie, julle was lekker mense.

The Angel River Villa
Rachel V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het, rus en vrede.

AnneMarie was baie verwelkomend en het ons rondgeneem en alles gewys met aankoms. Haar blyplekkies het alles in wat ons nodig gehad het en baie netjies. Die plek is asemrowend mooi en die tuine goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie
Waardeer julle.
Ons trots op ons plekkie.
Sien weer.

The Angel River Villa
Gabriel B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies. Word altyd skoon gehou en personeel is baie vriendelik.

Fot plekkies is baie oulik en maak baie mooi foto's. Braai geriewe is netjies en skoon ten alle tye. Wens net daar was klein swembad vir die warm somersdae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie. Waardeer opreg ons werk hard om ons plekkie mooi en netjies te hou.
So bly julle het dit geniet!

The Angel River Villa
Martie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Die verblyf het aan ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loot R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loot R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ons wou net wegkom uit ons normale roetine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Dankie baie. Waardeer julle oulike mense.
Sien weer.

The Angel River Villa
Heleen K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Pragtige ligging langs die rivier.

Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie waardeer en hoop om julle weer te sien en The Angel River Villa is trots op ons plekkie.

The Angel River Villa
Neil V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vriendelike diens en baie behulpsaam. Fantastiese mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie!

The Angel River Villa
Aletta B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short visit for a wedding

Friendly clean neat tidy stunning garden. Safe secure private. We will definitely return. Its a hidden gem. They provide for all your basic needs and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie julle. Ons sien uit om julle weer te sien.

The Angel River Villa
Johann S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik daar, so mooi en rustig!

Het net oornag daar, maar dit was deur en deur die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie julle. Ons sien uit om julle weer te sien.

The Angel River Villa
Leonora E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonora E
Saam met vriende

Was baie netjies en skoon.

Die gas was klaar, so die aand toe kon ons nie stort nie. En sou dit meer waardeer het as hulle saam ons gestap het om ons te wys waar die eenheid is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

So jammer ek was glad nie bewus van die gas wat klaar was. U was welkom om my te skakel oor die gas dan sal ons gehelp het. Jammer ek was bietjie naweek weg my skoonma het waar geneem. Sal seker maak dit gebeur nie weer nie!

The Angel River Villa
Susan S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang en behulpsaam. Rustig en lekker ontspannend.

Stil en rustig, kan lekker stap daar. Loopafstand na rivier. Lekker onderdakgeriewe met 'n braaier, genoeg tafels en stoele. Naby die hoofpad maar so rustig waar ons tuisgegaan het en hoor glad nie voertuie en enige geraas nie. Winkels naby indien nodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie hoop om julle weer te sien!

The Angel River Villa
Jeffrey K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm and friendly reception by owner.

Owners were always at hand to assist with any of our needs and could provide information about their establishment. The ambiance and functionality of the venue assisted in providing us with ideas for our group visits and strategic retreats.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Thank you for and your wife, you were sweeties. You must come back for a short break away again.

The Angel River Villa
Past Pieter R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Past Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

So short but so fantastic.

Wonderful place, will be back for longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie julle pragtige mensies. So bly THE ANGEL RIVER VILLA !! ons trots. En saam julle maak dit ons ook 'n beter span! Kyk uit vir julle!

The Angel River Villa
Gustav V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent venue and super friendly service.

Pet friendly with huge space, immaculate garden right down to the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie vir u kompliment. The Angel River Villa is ons trots en die gaste soos u maak ons plekkie sprankel.

The Angel River Villa
Valerie L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway.

Beautiful and peaceful surroundings to renew and strengthen yourself before you go back to all your loved ones and be strong for them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie julle si bky julle het dit geniet. The Angel River Villa is ons trots en my gaste wil ek net gelukkig sien!!! Sien uit om julle weer te sien!!! Ons verbeter nogsteeds!! Dingetjies en maak gemaklik oral!!! Thanks

The Angel River Villa
Nthaby R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthaby R
Saam met eggenoot / lewensmaat

My hubby and I had so much fun. The place is comfortable. I wish there were more pots as they only supplied one pot and one pan.

The place is peaceful and extremely beautiful. The owner's hospitality is out of this world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Thank you for visiting The Angel River Villa. No problem, we will definitely be looking to this matter. We are glad to see you enjoy the time with us. We also enjoy your company like to see you again.

The Angel River Villa
Audrey S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons was baie beïndruk met die netheid en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angel River Villa se terugvoer

Baie dankie julle, ons het julle net so geniet julle Pragtige mense. Ons probeer al ons gaste net gelukkig te hou THE angel River Villa is ons trosts. Hoop om julle weer te sien !!! THANKS!!!!

The Angel River Villa
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogenhoutstraat 6, Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60a8585e9c411b7bfea1463eebcf0b6e031639bcfc2d645ceb61912e074f9c175cdbcb58d1807a344739ced44795e2af1de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 6 Hoogenhout Street Kookrus Meyerton 1963 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.588433605864 28.014028501254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem