Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Angel River Villa

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogenhoutstraat 6, Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Angel River Villa is in Meyerton en binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf word in 3 woonstelle vir 2 gaste, en 1 woonstel vir 4 gaste gebied. Elke woonstel het dubbelbeddens, ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak, asook ’n TV met OpenView-kanale. Elke woonstel het ook ’n kombuis met ’n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke eenheid het privaat braaigeriewe, maar gaste is ook welkom om van die gemeenskaplike braaigeriewe in die lapa gebruik te maak. Die lapa is langs die rivier en het ’n eetarea en pooltafel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir The Angel River Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hoogenhoutstraat 6, Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
  • Gaste dink The Angel River Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kookrus Meyerton Gauteng
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogenhoutstraat 6, Kookrus Meyerton, Meyerton, 1963, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60a8585e9c411b7bfea1463eebcf0b6e031639bcfc2d645ceb61912e074f9c175cdbcb58d1807a344739ced44795e2af1de9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 6 Hoogenhout Street Kookrus Meyerton 1963 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.588433605864 28.014028501254