Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Angels Place Boutique Hotel

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir The Angels Place Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Drusilla V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drusilla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great overnight stay.

It was lovely, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly en die gasheer en gasvrou was baie aangenaam en vriendelik, en ons het baie lekker gesels met hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel R

Ons kuier by Angels Place was absoluut fantasties.

Rosemarie is 'n wonderlike gasvrou en gaan beslis die ekstra myl om haar gaste se verblyf 'n wonderlike ervaring te maak. Ek beveel Angels Place absoluut aan vir enige toekomstige gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D
Enkelreisiger

Uit die boonste rakke!

Alles was perfek en uniek. Dit was een vir die boeke en dis naby aan alles! As mense vertonings gaan kyk by Sunbet Arena is dit verseker 'n goeie keuse om te oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Awesome place to be. The owners are amazing and they make it feel like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets anders in Twane.

Wat 'n ondervinding! Dis 'n pragtige plek met baie professionele, vriendelike en hulpvaardige eienaars en personeel. Let daarop dat die naam die tema van die gastehuis is. Daar is orals engele! Dalk bietjie oordrewe, maar dis werklik smaakvol, baie skoon en netjies. Ons suite was lekker ruim, met 'n balkon wat uitkyk oor die visdam, 'n heerlike hemelbed met 'n wonderlike matras. 'n Pragtige sitgedeelte, met groot platskerm-TV en DStv-kanale. Pragtige groot badkamer, bad met spa spuite, stort, 2 wasbakke en natuurlik die toilet en sy maat! Daar is tee/koffie-geriewe en yskas met koeldrank en lekkernye. Daar is ook komplimentêre sjerrie in die kamer. Ontbyt is smaakvol en oorgenoeg. Heerlike vars vrugteslaai en ook warm kos. Daar is ontbytpap vir die wat dit verkies. Diens is uitstekend! Ons het heerlik gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, huislik en warm.

Hierdie fasiliteit het in al ons verwagtinge voldoen en selfs oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear Valued Guest,

Thank you so much for your wonderful and encouraging review. Our entire staff was very pleased reading your words. Exceeding guest expectations are of utmost importance to us. We all look forward to welcoming you again at Angel's Place Boutique Guest House.

Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Henning S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was kort maar lekker.

Was vir 'n vertoning en het slegs oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear Valued Angels Place Guest, Thank you for your review. We appreciate your time in sharing your feedback and look forward to welcoming you back again soon.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Andries S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Enkelreisiger

Beste in Pretoria.

Dis by ver die beste gastehuis wat ek nog in gebly het. Plek is baie skoon en netjies. Na 'n lekker slaap in 'n moderne kamer word jy verras met 'n baie lekker ontbyt in die eetlokaal. Baie geluk aan Rosemarie, Matilize en personeel vir julle harde werk en hoë standaard. Julle laat 'n mens baie tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear Valued Angels Place Guest,
Thank you for your compliments and for sharing your experience on LekkeSlaap / TravelGround. Service excellence and customer satisfaction are what we aim for. I will most definitely share your kind comments with our staff and chef. I am so glad you felt at right at home among the angels at The Angels Place Boutique Guest House!
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Ben V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met vriende

Rustige atmosfeer in unieke omgewing.

Puik diens in 'n veilige omgewing. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear Valued Angels Place Guest,
We are delighted to learn that you enjoyed your stay at our boutique guest house! Thank you for your compliments about our excellent service and safe environment. We appreciate your time in sharing this positive review and look forward to welcoming you back again soon.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Jp M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n vyf ster kry dit 6/10. As dit 'n drie ster was dan was dit 9/10.

Die dekor is oorspronklik, uniek met al die engeltjies wat vir jou loer om elke hoek en draai. Verder is dit maar gewoon en strak. Restaurant was nie oop op Saterdagaand nie. Verder was die diens goed en vriendelik. Plek is netjies, maar argitektoniese ontwerp nie so goed nie. Badkamerontwerp swak. Krane los. Wasbak te hoog. Omtrent geen neersitplek. Stort klein. Onthou dis veronderstel om 'n 5 ster te wees! En die alewige blink gladde teëls op die vloere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear Valued Angels Place Guest,
Thank you for taking the time to share this review with us. We are glad to hear that you enjoyed our unique interior, friendly service and neatness. You must have mistaken our Breakfast Room for a restaurant. Unfortunately we don't have a restaurant on the premises but we are always eager to assist with recommending a good one nearby! We have noted your comments about our bathroom design and I would like to apologise that it does not meet with your approval. We take great pride in what we do and therefore you will always find a friendly face with a welcoming smile ready to serve you with a fragrant refresher towel and a welcome drink on arrival and a perfectly clean, shiny floor to make you feel like a VIP at The Angels Place Boutique Guest House.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Annatjie B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie B
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Netjies en dekor uniek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear Valued Angels Place Guest,
Thank you for choosing to stay at The Angels Place Boutique Guest House. We are glad to learn that you had an overall great stay with us.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Elaine G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine G

Fenomenaal.

Ons verblyf by Angels Place was absoluut fantasties. Die gasvryheid en vriendelikheid van al die personeel was wonderlik en ons het baie tuis gevoel. Sal verseker weer by hulle gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear Valued Angels Place Guest,
Thank you so much for your wonderful and encouraging review. Our entire staff was very pleased reading your phenomenal words. Five-star service and friendliness is of utmost importance to us. We all look forward to welcome you again at Angel's Place Boutique Guest House.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Ronel H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Baie aangenaam. Sal hulle beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear valued angels place guest,
Thank you for taking the time to review our boutique guest house. We are elated to learn that your experience was awesome.
We appreciate your positive review.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Coenraad C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad C
Enkelreisiger

Manjifiek.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear valued angels place guest,
Thank you for your review of Angel's Place Boutique Guest House. We strive to provide good value and 5-Star service to all our guests. I am pleased to hear that you enjoyed your stay with us.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Mariana T - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana T
Saam met vriende

Baie lekker ontspanne en huislike atmosfeer!

Sal weer daar gaan bly en ander aanbeveel om dieselfde te doen. Die netheid het my opgeval, veral badkamers was baie skoon. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear valued angels place guest,
We are delighted to have your commendation and that you enjoyed your stay at our boutique guest house! Thank you for your compliments about our neat and spotlessly clean bathrooms. We appreciate your time in sharing this positive review and look forward to welcoming you back again soon.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Miets C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miets C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sal dit aanbeveel! Gaan beslis weer gebruik maak van hulle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear valued angels place guest,
Thank you for choosing to stay at The Angels Place Boutique Guest House. We are glad to learn that you had an overall great stay with us.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Gerrt P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrt P
Saam met vriende

Angels Place was ons jaarlikse bederf en dit was beslis die moeite werd.

Angels Place het 'n wonderlike ontspanne atmosfeer Rosemarie was baie hulpvaardig met restaurantbesprekings asook inligting oor wat waar gebeur en wat om te doen en sy het 'n wonderlike storie. Angels Place is ook maklik om te bereik vir plattelanders wat die stad besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear valued angels place guest,
We are elated to learn that you experienced the atmosphere at our boutique guest house as wonderful and relaxing. It is also notable that you found our location convenient and our offerings to be more than adequate in ensuring a comfortable stay. Thank you for taking the time to share your experience on LekkeSlaap and TravelGround.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Este R - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este R
Saam met vriende

Uitstekend.

Die personeel loop regtig die ekstra myl om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear valued angels place guest,
Thank you for your review of Angel's Place Boutique Guest House. We strive to provide good value and 5-Star service to our customers and we really care! I am glad to hear that you enjoyed your stay with us.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Hannetjie E - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, bitter netjies en baie behulpsame eienaress!

The Angels Place het interessante dekor. Die plek is vreeslik netjies en so ook die eienaars. Hulle is regtig ingestel op hul gaste se gemak en behoeftes. Vir ons was dit die perfekte ligging en baie naby aan Moreletta Park waar ons funksie was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear valued angels place guest,
Thank you for taking the time to share this review with us. We are glad to hear that you enjoyed our unique interior, hospitality, and attention to detail. The Angels Place team eagerly awaits another opportunity to be of service to you in the future.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Maud V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maud V

Ek het regtig deurentyd vriendelike en behulpsame ondersteuning vanaf die eienaars gekry.

Baie netjiese en die gevoel van "ek is tuis". Ek sal definitief weer daar gaan bly - hulle diens en ontbyt is uitstekend en alles is perfek en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear valued angels place guest,
We are delighted to hear that you enjoyed your stay at our boutique guest house! Thank you for your compliments about our service and outstanding breakfast. We appreciate your time in sharing this positive review and look forward to welcoming you back again soon.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Estelle G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G
Saam met vriende

Baie goed!

Netjies en ontbyt baie goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear Valued Angels Place Guest,
Thank you for taking the time to share this review with us. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us and in particular the delicious breakfast.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
A L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
A L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie mooi plek. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Kos baie lekker. Kan net bietjie meer parkeerplek maak vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Angels Place Boutique Hotel se terugvoer

Dear Valued Angels Place Guest,
We are delighted that you enjoyed your stay with us and appreciate your compliments about our service and friendliness. Thank you for your review and we look forward to welcome you back.
Kindest regards,
Martilize

The Angels Place Boutique Hotel
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubenstein-rylaan 610, Moreletapark, Pretoria-Oos, 0044, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2df34f22bddd37457201403ae97ac3f6aed06fb0c2b222a88c391bfe8911f9e993cc94a46d4095cd678e8d73c55d0549e1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 610 Rubenstein Road Moreleta Park 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.81874479448 28.28488111496