Sandton Akkommodasie by The Apartments | LekkeSlaap
+41

The Apartments

16 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stiglingh-weg 66A, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R945 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Apartments is in die hartjie van Rivonia in Sandton se sakekern geleë. Die selfsorgkothuise staan in 'n rustige tuin en elkeen beskik oor sy eie ingang.

Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie wat ten volle toegerus is. Die dubbelwoonstel is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit kan op 'n slegs verblyfbasis bespreek word. Gratis WiFi, MNet en sekere DStv-kanale is beskikbaar.

Ontbyt kan vooraf teen 'n ekstra koste bespreek word en word in 'n pragtige glaskamer met 'n uitsig oor die swembad en tuin, tussen 07:00 en 09:00 bedien, maar ons maak ook voorsiening vir gaste wat vroeër wil eet. Gaste kan gerus gebruik maak van ons groot swembad en braaigeriewe.

In die winter voorsien ons verwarmers en warmwatersakke. Ons het ook 'n wasgoeddiens en 'n droogskoonmaakdiens kan op versoek gereël word. Rook is binnenshuis verbode, maar gaste mag wel in die tuin rook. Kinders met goeie maniere is welkom.

Van Suid-Afrika se beste restaurante en winkelsentrums is maklik bereikbaar vanaf The Apartments Luxury Guest House. Twee gholfbane en verskeie spa's is ook naby. Ons gaste het ook gerieflike toegang tot OR Tambo Lughawe, Lanseria Lughawe, die sakekern en hoofpaaie na Pretoria en die Oos- en Wes-Rand.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir The Apartments
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Stiglingh-weg 66A, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink The Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R945
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R945
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stiglingh-weg 66A, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKI2RkeVLbGtlN5JU2zgc9dygftICC9EW6kSsQUaMRMwLq484gI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R945  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 66A Stiglingh Road Rivonia 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.050392486737 28.063051700592
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za