LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Archer Aparthotel by Totalstay | LekkeSlaap
+43

The Archer Aparthotel by Totalstay

Selfsorg
Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 22 Augustus 2022

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eglinweg 2, Sunninghill, 2157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R989 R593 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Archer Aparthotel by Totalstay is stylvolle selfsorgwoonstelle in die hartjie van Sunninghill in Sandton geleë en bied 'n luukse, dog gerieflike wegbreek aan sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf bestaan uit 2 Standard Studios, 2 Superior Studios, 2 Standard One Bedroom-woonstelle, 2 Superior One Bedroom-woonstelle en 4 Superior Two Bedroom-woonstelle. Al die slaapkamers het 'n dubbelbed en al ie badkamers het 'n stort.

Elke woonstel het 'n sitarea met ;n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Sakereisigers het toegang tot gemeenskaplike werkareas met lugversorging en klankbeeld-geriewe. Gemeenskaplike geriewe by die hotel sluit braaigeriewe, 'n gimnasium, 'n buitelugswembad en sonstoele in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eglinweg 2, Sunninghill, 2157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R989
R989 R593
per nag (plek vir 2)
Vanaf R989
R989 R593
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eglinweg 2, Sunninghill, 2157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA696b871daff12cb07a967ce26778e0a44dab36fb673160eb9e486b9dddaf8115030290360abdb17c211a2b356dc245f35f18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R989, nou Vanaf R593  per nag (plek vir 2) 2 Eglin Road Sunninghill 2157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.032802 28.065664
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem