Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Art House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margaretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir The Art House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Eddie O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessant en anders, maar ongerieflik.

Kunstige huis met oudhede, maar badkamer is buite en dit was koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art House se terugvoer

Hi Eddie, baie dankie vir julle terugvoer! Ja, dit was nogal koud vir September!

Ek wil net noem dat "the Art house" ñ Karoo brakdakkie tipe huisie is. Dit word ook so beskryf. Gaste moet seker maak hulle is tevrede daarmee.

Die stoep is heel beskut met rankers en afgeskort, dis 3 meter na die badkamer. Dis maar altyd koud om snags op te staan vir die toilet!

Ek wil net noem dat winter beddegoed, warmwatersakke en ekstra warm komberse verskaf is tydens Eddie Se verblyf.
Baie Dankie!

The Art House
Marianda J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianda J
Saam met vriende

Heerlike, skoon verblyf met 'n baie aangename en hulpvaardige gasvrou.

Bitterfontein se enigste verblyf. Heerlike huisie met Maretha wat aandetes en selfs 'n piekniek ontbyt verskaf. Ons het so welkom en veilig gevoel. Die huis is skoon en die omgewing pragtig. Ons sal definitief weer hier tuisgaan indien ons deur Bitterfontein ry, sal selfs vir 'n naweek daar wegbreek as dit nie so ver van Pretoria was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden Gem in a dusty town.

We loved our time at The Art House, and would definitely stay there again. Host Maretha is a fountain of local knowledge and where to find the best flowers if you are going there in season. We spent 3 nights and enjoyed each night more than the last. Put your first impressions of the town aside and enjoy the spotlessly clean, little, tumble down old cottage. It has all that you need and more. It was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art House se terugvoer

Thank you both for the great review. Also many thanks for your friendship and blessings. I am glad that you could see all the pretty flowers.

The Art House
Karin F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F
Besigheidsreis

Beautiful rustic place to rest and breathe in the peace and tranquillity.

After a long day on the road, The Art House offered peace, comfort, delicious food and nostalgia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garry W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garry W
Enkelreisiger

Quaint place

Quaint house in a secluded and quiet part of town filled with arts and collectibles. Perfect for the whole family. Great place to relax. Thanks for the hospitality Marieta.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie B
Saam met vriende

Teleurgesteld.

Die kondisie van die gebou is nie goed nie, is oorvol van goeters. Die beddegoed was silwerskoon. Die een kamer en kombuis se plafonne laat veel te wense oor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Art House se terugvoer

Beste Gerrie Botes en groep, baie dankie vir die eerlike terugvoer. Ek moet u wys daarop dat "the Art house" is 'n Karoo-styl Brakdakkie huisie van oor die 100 jaar oud. Dit is 'n huisie vol oudhede en kuns. Dit is jammer dat dit nie u smaak geval het nie. Ongelukkig verloor hierdie huisies hulle karakter as 'n mens te veel moderniseer. Ek probeer die nodige verbeteringe aanbring, soos wat ons finansieel herstel na die jarelange droogte. Ek is baie gesteld op higiëne en netheid, neem ag dat u asseblief nie weer in die kamers rook nie. Baie dankie.

The Art House
Terry D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry D
Besigheidsreis

Unieke ondervinding met die vriendelikste gasvrou.

Unieke ervaring in 'n honderd jaar oue kamer. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granietstraat 41, Bitterfontein, 8200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dcefebff97e6c4f5bdfe5ca66c83cb0050e88ab7bbbaaee277e411a1cf35ba7037559fe02a2719a7e7bf6832a2d248a6d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 41 Graniet Street Bitterfontein 8200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.036186515977 18.263511938123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem