The Art Studios @ WestCoastLife Collection

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Art Studios @ WestCoastLife Collection is in Calypso Beach, oorkant die straat van Crystal Lagoon Lodge in Langebaan geleë - 'n klein dorpie aan die Weskus. Dit is net 'n uur se ry van Kaapstad af en bied die ideale wegspringpunt vanwaar gaste die Weskus en die uitstekende besienswaardighede van die omgewing kan verken.

Verblyf is in 3 ateljee-eenhede beskikbaar en het elkeen slaapplek vir 2 of 3 gaste. Elke eenheid is uniek versier en gemeubileer, en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 2 eenhede met balkonne en 1 met 'n kombuisie.

Die perseel het 'n gemeenskaplike braai-area op die grondvloer wat oor die koivisdam uitkyk. Ontbyt is oorkant die straat by Crystal Lagoon Lodge beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Art Studios @ WestCoastLife Collection gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za