Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Artist Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Fritz Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir The Artist Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Liezel B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel B
Gesin met tieners

Well equipped, clean and cosy.

Everything as per the website information provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Hoop ons sien julle gou weer.

The Artist Cottage
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gisela O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela O
Saam met vriende

Truly a cute, spacious cottage.

We could watch the rugby at the Whitehouse Inn, great atmosphere. Loadshedding meant we had to find a kind local to boil us water for early morning coffee. Gas plate would help. Otherwise fabulous. Overcast weather meant our observatory booking was cancelled. It did not spoil our time. We'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Thank you for your positive review and support! Loadshedding is definitely a challenge, but atleast we have "backup" light bulps fitted for the evenings, should loadshedding occur. Your comment duly noted for a gas-plate, but we have removed all gas appliances for safety reasons. Hopefully next time you will have clear skies!

The Artist Cottage
Suset D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suset D
Gesin met klein kinders

Rustige plek voorsien aan al jou behoeftes.

Die gasvrou Lanie het ons hartlik verwelkom, sy het ons ook ons telefoniese navrae beantwoord en ons van die nodige inligting voorsien. Artist Cottage is sentraal geleë en naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe boodskap. Hoop ons sien julle gou weer. Julle was great gaste.

The Artist Cottage
Erla R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erla R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Dis ons tweede keer by Artists Cottage en alles is goed ingerig en netjies. Die hoofslaapkamer het 'n verwarmer en elektriese komberse, wat baie help in die koue. Die dubbelvolume sit/eetkamer (sonder 'n plafon) beteken dat jy 'n groot vuur nodig het om dit warmer te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Hoop julle kom terug vir 'n derde keer.

The Artist Cottage
Carien J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Carien J

Dis 'n ouerige huis en die deure het maar koerant gekry vir die snerpende wind.

Die ekstra vertrek aan die oorspronklike gebou was steurend met gaste teen ons. Mal oor die geskiedkundige foto's en meubels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D
Gesin met klein kinders

Loved our stay in Sutherland and at The Artist Cottage.

Great Stay. One thing we noticed, is the fireplace lets some smoke into the house, perhaps a kind of closed wood burner would help this to some degree, just a suggestion.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Hi Sean, thank you for your positive review. Hope to see you again.

The Artist Cottage
Anneri C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneri C
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Artist Cafe, het in al ons behoeftes voorsien. Ons oogmerk was om weg te kom van werk af, so die geen WiFi was nie vir ons 'n probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie. Kom kuier gerus gou weer.

The Artist Cottage
Mp S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mp S
Gesin met tieners

Knus.

Ons het heerlik gebly. Alles is baie skoon en netjies. Sal vir seker weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Hi Mp, dankie vir julle positiewe resensie. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

The Artist Cottage
Jeanne D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jeanne D

Quaint cottage with lots of character and conveniently situated.

Good bedding and a fireplace against the cold, however, there is a lack of attention to detail. Constantly dripping taps, water that takes forever to warm, dirty eating utensils

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully decorated, quaint cottage, conveniently located.

Wonderful stay and beautiful house, thank you. Shower just needs attention, it was blocked. Advance notification on where to find the cottage’s key. We battled to find out where the key was, website then assisted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

I'm glad you had a nice time. Hope to see you again.

The Artist Cottage
Ruan P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan P
Saam met vriende

Baie rustige naweek in 'n baie lekker cottage.

One het rustig deur gery vanaf Stellenbosch en was verras met hoe lekker die cottage is. Perfek vir 'n klein groep vriende. Die binne braai/kaggel was 'n lewensredder en het die hele plek warm en gesellig gehou. Die sterre was natuurlik die hoofpunt, maar ons het so 2 km uit Sutherland gery om die volle impak te beleef (die agterplaas, by die braaiput, was bietjie besproei met omringende ligte), ongeag, die naglig was asemrowend oral. Die cottage was skoon, huislik, en het goeie kwaliteit beddegoed. Die bad was eintlik 'n heerlike ontspannings-ekstra. Ons is van plan om in die somer terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ons is bly julle het die kuiertjie geniet. Julle is altyd welkom en hoop om gou weer te sien.

The Artist Cottage
Janine S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S
Gesin met tieners

Dit was yskoud, maar 'n onvergeetlike ervaring in die sneeu. My nuwe happy place.

The Artist Cottage was prefek ingerig vir die koue. Elektriese komberse op die beddens, ekstra komberse, lekker dik duvets en self warmwatersakke - onthou net om die ketel vol te maak voor jy gaan slaap vir ingeval die pype die volgende oggend gevries is en jy 'n koppie boeretroos wil hê. Om Sutherland in die winter beleef in die sneeu, is iets wat elkeen ten minste een keer moet ervaar. Mens wonder waaroor die boehaai is, maar om die sneeu te ervaar is werklik "magical". Die ervaring het my kinderlik gelukkig laat voel. Die kerkklok wat lui, was vir ons nog 'n hoogtepunt. Sutherland sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Dankie Janine vir jou positiewe gradering en kommentaar. Ons is baie bly julle kon die sneeu ook beleef. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

The Artist Cottage
Stan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Stan D

Uitstekende rusplek.

Fantastiese oornagplek. Die kothuis is uitstekend toegerus, veral die kaghel en houtstapel vir die koue aande. Die lae deurkosyn het vir my en die familie 'n paar onaangename kopstampe toegedien. Die deur en refleksieband is dieselfde kleur. Erge besering opgedoen op rug by die handreling se onderpunt. Kon nie die eienaar opspoor nie, want die nommers verskaf was verkeerd en alternatiewe kontak het nie op boodskappe gereageer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het.

Tweede keer wat ons daar bly en is weereens heel tevrede daar weg. Skoon, netjies en volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Beste Morné,
Dis altyd 'n groot voorreg om "ou-bekende gaste" te ontvang. Baie dankie vir julle positiewe resensie asook ondersteuning. Dis jammer julle het die sneeu gemis, maar sien uit na julle volgende kuiertjie!

The Artist Cottage
Erna B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was absoluut fabulous! Baie baie dankie! Beveel dit aan!

Beveel dit aan! Heerlik gekuier! Alles volgens standaard!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Beste Erna,
Baie dankie vir jou positiewe resensie en ondersteuning. Ons is baie bly julle het die mooie karoo en die "karoo-huisie" geniet en hoop om julle weer te sien!

The Artist Cottage
Barnard J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnard J
Saam met vriende

Netjies.

Netjies, gerieflik en sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Beste Johan. Baie dankie vir die positiewe resensie en is bly julle het dit geniet. Baie dankie vir julle ondersteuning en hoop om julle gou weer te sien!

Groete

The Artist Cottage
Nelleke K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelleke K
Saam met vriende

Aangename, veilige verblyf.

The Artist Cottage is baie gesellig ingerig, nie te ver van die Sterrewag nie. Ons het buitelandse besoekers by ons gehad en hulle was baie beïndruk met die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Beste Nelleke,
Baie dankie vir die positiewe resensie en julle ondersteuning. Ons is bly julle het lekker gekuier en die karoo-leefstyl geniet.
Groete

The Artist Cottage
Marius B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Gesin met klein kinders

Ons verblyf by Artist Cottage kan beskryf word as iets uit 'n strokiesverhaal.

Ons ervaring was rustig, ontspannend en sielsvervullend. Die verblyf het aan al ons behoefdes voorsien. Ons is hartlik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Beste Marius,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het lekker gekuier en ontspan. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete

The Artist Cottage
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jane L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie koud. Goed toegerus en gemeubileer maar kombuis is uiters onprakties uitgelê. Stort is yskoud of vuurwarm.

Die huis se dubbelvolume maak dit onsettend koud, die klein verwarmer in slaapkamer is nie voldoende nie. Daar is 'n vuurherd maar geen hout nie, die eienaar kan vooraf waarsku om eie hout saam te bring. Die stort is of vuurwarm of yskoud en ons handdoeke het na rook geruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia V
Saam met vriende

Rustige wegbreek.

Ons het heerlik gebly in die koue. Die huisie was heerlik warm. Die kombuis kort dalk meer potte, panne en bakke. Die beddens raas vreeslik en die matrasse voel soos 'n waterbed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Beste Julia,

Baie dankie vir die kuier, ons is bly om te sien julle het dit geniet. Ons gaan ook gereeld en het nog nooit 'n klagte van die matrasse ontvang nie, aangesien die beddegoed van hoë kwaliteit is. Ek sal wel ondersoek instel op die geluid van die beddens.

Groete,
Fritz en Louise

The Artist Cottage
Gert K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert K
Gesin met tieners

Pragtige, skoon, gerieflike plekkie in Sutherland om in te bly.

Skoon, netjiese blyplek. Kaggel was 'n wenner in die koue weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Beste Gert,

Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet. Probeer volgende keer die vuurpit buite so in die koue, dis nogal 'n belewenis!

Groete,
Fritz en Louise

The Artist Cottage
Marlize B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize B
Gesin met klein kinders

Lekker cozy.

Die verblyf is lekker geleë en dis 'n lekker cozy en intieme pophuis. Voldoen aan alle behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Beste Marlize,
Baie dankie vir die mooi resensie en ons is bly julle het die kuiertjie geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Fritz & Louise.

The Artist Cottage
Yolanda S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Wat 'n wonderlike plekkie. Alles was baie skoon en netjies en presies soos op die foto's. Ons sal beslis weer hier kom bly. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Beste Yolanda,
Baie dankie vir die positiewe resensie en ons is baie bly julle het die huisie geniet. Hoop om julle weer daar te sien.
Fritz & Louise

The Artist Cottage
Ilse M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kunstig, kreatief, prakties, warm en spesiaal - die oopte agter die huis dra by die gevoel van rustigheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Beste Ilse,
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is vir ons 'n voorreg om ons plekkie beskikbaar te stel, sodat gaste die pragtige en rustige karoo kan ervaar.
Ons hoop julle kom kuier gou weer. Fritz en Louise.

The Artist Cottage
Geert V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike kuier.

Die cottage was goed ingerig, warm en vriendelik. Kan dit ten volle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Beste Geert, baie dankie vir julle mooi resensie van die Artist Cottage. Ek is baie bly dat julle, jul tyd in Sutherland geniet het.
Vriendelike groete
Marné

The Artist Cottage
Elna D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elna D
Saam met vriende

Uniek en baie lekker.

Die kothuis is oulik ingerig. Let wel dat die boonste kamer se trappe is baie steil en nie toeganklik vir ouer mense nie. Die meubels is keurig uitgesoek en gemaklik. Die bad van die boonste kamer is nie privaat genoeg nie, gaste wat onder beweeg kan inkyk van verskeie plekke af. 'n Dakvenster vir die boonste toilet, asook die kamer sal 'n baie groot aanbeveling wees, dit sal 'n unieke uitsig op die sterre gee, maar ook lug en lig inlaat. Die onderste stort het 'n skerm nodig - die hele badkamer is nat en glibberig as 'n mens probeer stort, wat baie gevaarlik is op die gladde sementvloer, veral vir bejaarde mense en klein kindertjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Artist Cottage se terugvoer

Hi Elna,

Baie dankie vir 4-ster algehele gradering. Hoop julle het die kuiertjie geniet in Sutherland en die rustigheid van die karoo beleef.

Ons is die trotse nuwe eienaars (vanaf Januaire 2018) van die geskiedkundige huisie in Sutherland. Na 2 maande is al die opgraderings buite en binne voltooi.
Ons gaan gereeld Sutherland toe en doen veranderinge na ons smaak en skep sodoende ‘n bekostigbare (sonder om afstand te doen van kwaliteit en gehalte), leefbare en rustige atmosfeer vir gaste. Ongelukkig kan daar nie aan almal se smaak en voorkeure voldoen word nie.

Duidelike opgedateerde foto's en beskrywings van die huisie kan gevind word op al die web-tuistes, sodat gaste ‘n insiggewende en ingeligte besluit kan neem voor ‘n bespreking.

Ons is tans baie gelukkig en tevrede met hierdie juweel huisie.

Groete,
Fritz en Louise.

The Artist Cottage
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jubilee-straat 21, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5EKG32qrTEq1L2hOYKWRojwtfyRA8M04JcERHwUztZ72GV7q70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 28 5 1 5 21 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.396124087364 20.662455073888
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem