The Astons

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Astons is 'n seefront-woonstel met slaapplek vir 6 in Jeffreysbaai.

Dié woonstel is op die grondvloer en beskik oor 3 slaapkamers en deel 2 badkamers. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die tweede kamer he t'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamers he t'n bad of 'n stort en beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, en daar is 'n etenstafel. 'n Wasgoedkamer met 'n outomatiese wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en lei na die tuin met 'n see-uitsig.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos branderplankry, valskermval, sandplankry, bergfietsroetes, die African Dawn Wildlife Sanctuary, Dolphin Beach Entertainment Centre, verskeie museums en restaurante en nog vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by The Astons sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Slaapsaalbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Astons gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za