LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Attic in Clarens | LekkeSlaap
+13

The Attic in Clarens

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir The Attic in Clarens
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rouxlene V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike woonstel met baie goeie ligging in die dorp. Lekker ruim en ingerig om self kos te kan maak. Gee 'n huisgevoel.

The Attic is egter bo op 'n restaurant geleë en jy kan geluide van onder bo in die slaapkamer hoor. Sal nog steeds dit aanbeveel as 'n gerieflike woonstel om oor te slaap.

Charne V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charne V
Saam met vriende

Baie gesellig gebly.

Baie oulike plekkie. Dis in 'n veilige omgewing en definitief waarde vir geld.

Richard S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Gesin met tieners

Goeie ligging en waarde.

Alles was goed. Sal weer daar bly wanneer ek in die omgewing is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location and value.

All good. Will stay here again when I’m in the area.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Attic in Clarens's terugvoer

Good day Richard,

Thank you for the lovely review!
We look forward to welcoming you again soon.
Valerie

The Attic in Clarens
Michelle B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle B
Saam met vriende

Gerieflike ligging.

Die Attic in Clarens het 'n wonderlike ligging en is stapafstand vanaf al die winkels asook eetplekke in die dorp. Die eenheid is baie mooi binne en funksioneel, maar daar was egter 'n paar punte van die plek wat nie op standaard was nie. 1 - Daar was geen komplimentêre koffie, suiker of melk in die eenheid nie, slegs teesakkies. Die personeel van Addo's was so vriendelik om melk en suiker aan ons te verskaf. 2 - Die eenheid was nie baie skoon nie, daar het gebruikte suikerpakkies en stof langs die yskas gelê op die grond en daar is 'n sjerriehouer in die eenheid wat leeg was, maar aan die binnekant van die bottel het die laaste paar taai druppels vas gesit. 3 - Die kragproppe in die kamer het meer as een keer afgegaan en die kragboks is nie in die eenheid nie, maar in Addo's wat onder die eenheid geleë is. Baie ongerieflik. 4 - Die geyser is nie warm gestel nie, dus was die warm water slegs lou en glad nie warm nie. 5 - Daar is onderdakparkering (wat nie toesluit nie en baie smal is) op die perseel, maar daar is geen heining dus is die parkering nie veilig nie. Ek sal graag weer die instansie wil besoek aangesien die ligging so prakties is, maar daar sal eers na al die probleme moet gekyk word en verbeter word.

The Attic in Clarens's terugvoer

Dear Michelle

Thank you for bringing this to our attention.
1. We do put coffee sachets, sugar sachets, 5 roses tea and rooibos, as well as creamer - should you want fresh milk, you need to bring it with. I was there myself on Monday after your departure and all the above were available next to the kettle.
2. I understand that there was an issue about the cleanliness - I am sorry about this and will take it up with my cleaning lady, although I know she is quite thorough.
3. I wish you had contacted me on Saturday when you had issues with the electricity. I found out on Monday that the problem was on the Eskom side, and should I have known I would have contacted them immediately. The problem (a faulty circuit breaker on the meter box) was resolved within a few hours once I had reported it to Eskom.
4. I gather that the water was not hot enough because of the Eskom problem and their circuit breaker tripping.
5. It is mentioned in the description that the parking is on the property (off street), but not behind locked gates.
I do apologize if you didn't enjoy the night you spent at The Attic in Clarens.
Valerie

The Attic in Clarens
Coen S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, ideaal geplaas en goeie waarde vir geld. Sal weer wil besoek, net vir 'n langer tydperk.

Diens was puik, goeie waarde vir geld. Het die plek al by verskeie vriende aanbeveel. Wil definitief weer vir 'n langer tydperk besoek. Plek is goed toegerus en het 'n heerlike huislike atmosfeer. Tien uit tien.

Marlo L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlo L
Saam met vriende

The Attic.

We were three people and there were only two beds made. This was the only negative. It is situated in town and you could walk to all the shops and restaurants. We really enjoyed our stay.

The Attic in Clarens's terugvoer

Dear Marlo

I thought there were a couple and a 3rd adult in your party. This is why the queen size bed and one single bed were ready. Unless our guests specify that they want 3 separate beds, unfortunately, we cannot guess. But Lizbeth, our cleaning lady did rectify when she came to service the apartment on the first morning of your stay.
I am very sorry for the inconvenience.

Valerie

The Attic in Clarens
Kenneth M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld, baie akkommoderend en 'n goeie ligging.

Ons sal beslis weer kom kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent value for money, very accommodating and good location.

We will definitely be visiting again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you Kenneth for a lovely review!

Valerie

The Attic in Clarens
Larisa V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en naby aan die dorp.

Ons het baie lekker gebly by The Attic. As ek net een negatiewe opmerking kan maak is die feit dat die plekkie bo 'n restaurant is. Ongelukkig is die slaapkamer bo die kombuis en natuurlik is daar die gewone lawaai van 'n restaurant kombuis tot so half 12 in die aand. Anders as die, was ons verblyf by The Attic baie lekker gewees. Is loop afstand van die dorp en is dit nie nodig om êrens heen te ry in Clarens nie.

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you for a lovely review, Larisa.

I have taken up the noise issue with the restaurant, and do hope it will not happen again.

Valerie

The Attic in Clarens
Michelle M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay, thank you!

We had a nice 2 night stay at The Attic. It was neat and clean, with everything you need (except in case of no power!). Great for 2 people. Brilliantly located, 2 minute walk to town square. The parking space, though off street, is not enclosed (so not a lock up space) and a very tight spot for a large vehicle to fit in! It seemed safe enough. The power went out 2 times during our stay. The Attic is not geared for power outage at night (please correct me if I'm wrong!) No additional lights or candles that we could locate, using cell phone flashlights, 2 tiny candles on table) and the fire lighter provided in the kitchen for the gas stove does not work (must have been previously broken). The coffee shop downstairs is now a restaurant, open in the evenings. You do hear the noise (people talking etc, not music), especially at closing time when staff are cleaning up. All in all it was a good stay. We will stay again, given the location and that it was clean and well looked after.

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you, Michelle, for a lovely review.
We have not had load shedding for a long time, so I totally forgot to put lanterns/torches out. I sincerely apologise for that.
I did close Bon Appetit at the end of July for personal reasons, and I am now renting my premises to Addo. I will ask him to speak to his staff regarding the noise, at this is not acceptable.
I look forward to your next visit.

The Attic in Clarens
Karin S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Gesin met tieners

Exquisite, quaint and very comfortable with easy access. Just superb and we will definitely go back.

They are very accommodating and there was someone that received us at arrival. Communication was on par but the best was the comfortable accommodation. Thank you for a very clean and safe environment. Just loved the stay.

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you for a lovely review, Karin!

Valerie

The Attic in Clarens
Tania H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H

Baie oulike plekkie en het reeds aanbeveel vir vriende wat my foto's op FB gesien het.

Baie oulike plekkie en sal weer besoek, dankie vir gasvryheid.

Luane V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie cosy en soveel natuurlike lig.

Baie groot en netjies, naby aan die restaurante.

Muriel S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Muriel S
Saam met vriende

Tip top!

Baie lekker knus en warm. Lekker gebly!

Liana M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was 'n wonderlike, skoon, veilige plek om te bly, vriendelike en hulpvaardige eienaar wat ons so tuis laat voel het. Dit is loopafstand van sakekern. Sal dit met graagte aanbeveel vir enige persoon sonder kinders of ouer mense, die trappe kan 'n probleem wees vir ouer mense.

Yolandi P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie lekker en aangename plek, netjies en skoon.

Lourencia V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourencia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Sal definitief weer daar bly.

Baie lekker gebly. Kon loop waar ons wou wees. Lekker geslaap,wonderlike uitsig en motor veilig onder afdak.

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you for a fabulous review.

Valerie & Team

The Attic in Clarens
Louis M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis M
Enkelreisiger

Baie goeie ligging en het lekker gebly.

Daar was net geen air-conditioning en die plekkie het nogal warm geword.

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you Louis for a good review. Clarens is not known for its extremely hot days, but rather for its extremely cold temperatures. Therefore we supply heaters rather than air-conditioning.
Remember that the apartment sleeps 4 and that we have a minimum charge of 2 persons per night. We do not offer "single" rates and the apartment is quite big. All this is explained on the website.

Valerie & Team

The Attic in Clarens
Anet V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was fantasties, het dit baie geniet.

Die verblyf was uit die boonste rakke. Baie goed geleë, stapafstand van dorp. Was altyd skoon en netjies en die mense was altyd hulpvaardig.

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you for a great review.

Valerie and team.

The Attic in Clarens
Alet T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet T

Heerlik, veilig en netjies.

Beveel The Attic met vrye gemoed aan!

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you for a lovely review!

Valerie & Team

The Attic in Clarens
Irma K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, voldoen aan basiese behoeftes.

Hoewel net 1 nag se verblyf, het dit voldoen aan die basiese behoeftes van netheid, veiligheid. Die ligging is uitstekend, binne loopafstand van alles, eetplekke ens.

Eduann P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eduann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

Ek en my liefde het net 'n wegbreek vir die naweek gekort en ons het by die oulike plekkie gebly. Die eienaar is baie vriendelik en het ons sommer tuis laat voel al by aankoms, ek sal die plekkie sterk aanbeveel vir mense wat wil weg breek van die stad se geraas of die werk se stres, die plekkie is ruim en daar kan gemaklik 4 mense bly sonder om in mekaar se pad te wees. Sal beslis weer The Attic besoek!

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you for a lovely review, we look forward to your next visit!

Valerie & Team

The Attic in Clarens
Sarel D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D
Saam met vriende

Great.

Baie netjies en gerieflik. Ligging was perfek en alles was binne loopafstand.

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you for a lovely review, We look forward to your next visit!

Valerie and Team

The Attic in Clarens
Ellen C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen C
Gesin met tieners

Baie gerieflik, oulik ingerig met uitstekende diens.

Ek en my man met ons twee seuns het een nag oorgeslaap in Clarens by The Attic. Valerie, die eienaar was vriendelik en hulpvaardig. Sy en LekkeSlaap het vir ons uitstekende diens gegee. Die eenheid is baie gerieflik, skoon, netjies met als wat ons nodig gehad het. The Attic is in die hoofstraat 'n paar tree van die winkeltjies en restaurante af. Dit was so lekker stil in die aand, ons het baie lekker geslaap. Ons sal verseker weer daar bly. Ons het ook n heerlike ete geniet by Highland Restaurant, net af in die straat.

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you for a fantastic review!

Valerie & Team

The Attic in Clarens
Petrolene L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrolene L
Gesin met tieners

Everything was perfect!

It's a fantastic place for a weekend (or longer). We had a sports event at the stadium and it was walking distance and still a safe location. I would definitely book my place for next year's event at The Attic again.

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you for a fabulous review, we look forward to your next visit!

Valerie & Team

The Attic in Clarens
Hess R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hess R
Gesin met klein kinders

Kompak en netjies ingerig - gerieflik.

Goed geleë, netjies ingerig en baie gerieflik. Sou veiliger parkering waardeer het.

Johan V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Netjiese blyplek in die hart van Clarens

Die Attic is geleë bokant 'n koffiewinkel sowat een blok vanaf die kern van Clarens. Baie netjies en skoon blyplek en ruim genoeg vir 'n gesin van 4 mense. Die eienaar, wat ook die koffiewinkel besit en bestuur het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die koffiewinkel sluit om 17:00 in die middag en kort daarna is dit stil en rustig op die perseel. Oorkant die straat is die NG kerk en elke uur kondig dit die tyd aan. Parkering is 'n groot probleem in Clarens en die Attic is binne stapafstand van alles, so ons het nooit nodig gehad om parkering te soek nie. Daar is 'n klein Weber braai op die balkon, ons het dit elke aand benut en nogal geniet om met so klein braai te werk vir 'n verandering.

Sarah S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim en baie goeie diens.

Goed ingerigte kombuis. Veral geskik vir 'n gesin van 4 wat vir 'n naweek Clarens toe kom en self hulle etes wil voorberei. Vir hulle sal dit goeie waarde vir geld wees. Vir net twee mense is dit effens duur. Die dakwoonstel kan dalk baie warm/koud wees mid-somer en in die winter, maar daar is 'n waaier en verwarmer.

Yolandi C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Baie gemaklik en knus.

Lekker naby alles, loopafstand en net uit die baie besige middel van die dorpie. Die huisie is baie knus en goed ingerig.

Elzanne V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne V
Gesin met klein kinders

Ideal spot; lovely!

Very comfortable spot in Clarens. Well situated in Main Street. Extremely clean, spacious and well equipped. We had a real good time. Wonderful hostess/owner - Valerie, you are great! We will be back!

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you for a great review! See you soon again!

The Attic in Clarens
Jacques V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was baie lekker. Die plekkie is perfek vir 'n paartjie wat 'n wegbreek soek.

The Attic in Clarens's terugvoer

Thank you for a lovely review!

The Attic in Clarens
was R1 640
Vanaf R1 312
per nag (vir 4 persone)
was R1 640
Vanaf R1 312
per nag (vir 4 persone)
was R1 640
Vanaf R1 312
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 222, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4ZTczMDgyLWJlYTYtNDA0My1iNTVjLTljMDkxY2IyMDRlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 640, nou Vanaf R1 312  per nag (vir 4 persone) 30 5 1 5 222 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.517221616882 28.419228673047
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!