The Backyard

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Backyard bied verblyf in 'n gastekamer op die eienaar se eiendom in Monte Vista, 'n woonbuurt in Kaapstad wat aan Edgemead, Welgelegen, Plattekloof Glen en Goodwood grens. Die instansie is sentraal geleë sowat 7 km vanaf Century City en 15 km vanaf die lughawe en die middestad. Daar is ook 'n verskeidenheid wynplase om te besoek binne 'n 50 km-radius.

Die kamer is ruim, sonnig en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en baie plek in die hangkas. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi, 'n lessenaar met plek vir 'n skootrekenaar, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat tuin in. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers.

Gaste kan 'n Engelse ontbyt vooraf bestel teen 'n ekstra koste van R65 per persoon. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n outomatiese veiligheidshek. Gaste het privaat toegang tot die kamer langs die huis.

Slaapplek

'n Bespreking by The Backyard sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Backyard gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R495 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za