LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Backyard | LekkeSlaap
+7

The Backyard

23 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir The Backyard
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rudolph G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was als wat ons nodig gehad het.

Ons was baie gelukkig gewees en dit was presies wat ons nodig gehad het. Die eienaar was ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly.

Annelise F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise F

Baie netjies.

Bale goed ontvang, baie skoon en netjies. Sal definitief weer daar oorslaap.

The Backyard's terugvoer

Baie dankie!! Lekker om julle te ontmoet!

The Backyard
Willouw G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willouw G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik en netjies.

Baie lekker gebly. As daar 'n yskassie in die vertrek is sal ek dit kan aanbeveel vir langer tydperke ook. Baie netjies en skoon met goeie diens.

The Backyard's terugvoer

Hoop jou been word gou beter!!

The Backyard
Liz E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz E
Enkelreisiger

Esther is the perfect hostess whose aim is for her guests to be comfortable and all needs met.

My stay was very comfortable. Especially with Esther available for all my requests including some unusual ones - she was kind and nothing was too much trouble. A perfect hostess.

Kenneth W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth W
Enkelreisiger

Exactly as advertised.

A picture tells a thousand words, the actual place is 2000 words.

The Backyard's terugvoer

Thank you Kenneth. I am glad you were satisfied with the accommodation.

The Backyard
Ross P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross P
Besigheidsreis

Excellent value for money.

A very good stay, very comfortable bed and clean bathroom. A satisfactory stay. Will definitely go back.

Linda V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike verblyf.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal verblyf met graagte aanbeveel.

The Backyard's terugvoer

Good day Linda,

Thank you very much!! Glad you were happy with our accommodation!

The Backyard
Dawie M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M
Enkelreisiger

Topklas-verblyf teen bekostigbare tariewe.

As sakereisiger sal ek beslis weer by The Backyard tuisgaan. Die gasheer en gasvrou het my welkom laat voel en was ook baie behulpsaam. Wat ek besonders baie waardeer het was dat alles kraakvars skoon en netjies was.

The Backyard's terugvoer

Dankie Dawie!

The Backyard
Hendrick / Marissa D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrick / Marissa D
Enkelreisiger

Lekker, ruim, baie plek.

Vriendelik ontvang. Ek kon later uitteken as gewoonlik sonder 'n probleem.

Niel J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie vriendelike diens.

Sal definitief weer daar tuis gaan, was stil en baie netjies gewees.

Karel B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en eienaar baie vriendelik.

Ons het baie lekker daar gebly. Rustig en stil. Ons sal weer daar gaan bly.

John V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasvryheid!

Ons was baie vriendelik ontvang. Die plekkie is baie oulik en skoon. Daar was vir ons koffie en beskuit wat altyd 'n lekker ekstra is.

The Backyard's terugvoer

Dankie John, ons waardeer die terugvoer.

The Backyard
Rudi B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, skoon en netjies.

Ons is vriendelik deur Esther ontvang. Kamer goed ingerig, skoon en netjies. Aparte ingang, veilige parkering en in 'n stil area. Sal weer gebruik en enige tyd aanbeveel.

The Backyard's terugvoer

Baie dankie Rudi. Ek is bly julle het lekker gebly.

The Backyard
Randell B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ds 'n ongelooflike plekkie om te oornag. Sal dit enige tyd aanbeveel en die ontvangs was perfek.

Sien sterre.

The Backyard's terugvoer

Baie dankie Randell. Ek is baie bly om te hoor julle het lekker gebly.

The Backyard
Zelda C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C
Besigheidsreis

Ek hou daarvan dat jy jou eie plekkie buite het en dat jy heel op jou eie is.

Ek het dit geniet om by The Backyard te bly. Dit is lekker en vreedsaam. Stil area, kamer is ook groot. Sal definitief weer hiervan gebruik maak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I love the idea that you have your own personal outdoor space and that you are all on your own.

I enjoyed staying at The Backyard. Nice and peaceful. Quiet area, room is also nice and big. Will definitely make use of this again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Backyard's terugvoer

Thank you Zelda. Glad to hear you had a good stay with us.

The Backyard
Neall M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neall M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om te bly!

Ek en my vrou het na Kaapstad gereis vir die dag en moet iewers oorslaap. Die gasvrou, Esther, was so hulpvaardig en bereid om reëlings te tref om ons laat in te klok. Die kamer was skoon, die beddegoed vars en die bed was baie gemaklik. Ek sou dit definitief aanbeveel vir enigeen!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place to overnight!

My wife and I travelled to Cape Town for the day only and needed a place to stay. The host, Esther, was extremely helpful and willing to make arrangements for us to clock in late at night. The room was clean, the bed sheets were fresh and the bed was super comfortable. I would definitely recommend The Backyard to anyone!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Backyard's terugvoer

Thank you, Neall. Hope you will be very happy in CT! Best of luck.

The Backyard
Angeli C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeli C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good sleepover place for business. All you need is available. Friendly helpful hosts.

Everything you need at a good price. Esther is very friendly and helpful.

Alfonzo V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfonzo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vriendelike ontvangs van die eienaar. Het dit baie geniet.

Baie welkom gevoel. Ek en my vrou het 'n lekker rustige nagrus by die instansie geniet.

Samantha P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best place to be just to get away if you want to be alone.

Esther is the best host you can ask for, she is friendly and very helpful I would go back there anytime. Even though it was for one night but it was the best, peaceful, quiet and just lovely to relax.

The Backyard's terugvoer

Thank you, Samantha!! It was lovely having you and your partner.
Hope to see you again.

The Backyard
Tinus A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus A
Besigheidsreis

Baie gemaklik en uitstekend.

Sal The Backyard vir enige iemand aanbeveel, mense was baie gasvry en vriendelik, kamer was gemaklik. Heerlik oornag daar en nie te ver van alles af nie.

The Backyard's terugvoer

Dankie Tinus. Was lekker om jou hier te he.

The Backyard
Eloise B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise B
Saam met vriende

Heerlik.

Die verblyf was baie goed. Mense is vriendelik en baie behulpsaam. Het so lekker gebly en dit is perfek geleë. Sal enige tyd weer daar bly. Die plekkie het als wat mens nodig het.

The Backyard's terugvoer

Dankie Eloise. Ek is bly julle het lekker gebly.

The Backyard
Alzona P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alzona P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rustig en veilig. Dit is naby alles.

Ek was baie beïndruk met Ester. Sy is 'n lieflike mens en baie gasvry. Die plek was baie netjies en welkomend. Ek sal dit definitief aanbeveel en weer gaan.

The Backyard's terugvoer

Baie dankie Alzona. Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd weer welkom.

The Backyard
Albertus V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Enkelreisiger

Great location and friendly owners - excellent value.

For my business purposes the location is excellent. Friendly owners and well-maintained facility.

The Backyard's terugvoer

Thank you very much.

The Backyard
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alabamastraat 34, Monte Vista, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUIsAEMv4hdtlMcpOsKlYZimTHC96oXxZ5Zl6V2yDT9pUUfejx6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 34 Alabama Street Monte Vista 7460 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.87336 18.55713
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!