Olifantkus Akkommodasie by The Baobab Inn | LekkeSlaap
+13

The Baobab Inn

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die P450, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Baobab Inn is langs die N2 en is die ideale oornagbestemming vir diegene wat tussen Durban, die Laeveld en Mosambiek reis.

Dié gaste-lodge bied verblyf in verskeie chalets met lugversorging en in kamers. Elke kamer het slaapplek vir 2.

Elke eenheid het ‘n dubbelbed of 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het ook ‘n yskassie, mikrogolf en ‘n TV met DStv. Rook is verbode. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Die lodge bied ook ‘n gemeenskaplike swembad, ‘n grasdakbraai-area en ‘n speelarea vir kinders. Daar is konferensiegeriewe en ‘n á la carte-restaurant met ‘n gelisensieerde kroeg. Troeteldiere word toegelaat, mits vooraf gereël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir The Baobab Inn
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die P450, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Baobab Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Olifantkus KwaZulu-Natal
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die P450, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvdE2CneuXUFXr7ul6TlJT1lDIWcPI401nMThXKhhrj9wal6DEJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Off the P450 Mkuze 3965 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.796544167678 32.139164507389
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za