Kyalami Akkommodasie by The Baobab | LekkeSlaap
+25

The Baobab

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Baobab
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Helmon H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmon H
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld.

Ek het my verblyf by Baobab baie geniet. Trevor, die gasheer het my onmiddellik tuis laat voel. Die wooneenheid is ruim en goed ingerig en baie modern. Daar was 'n groot keuse vir ontbyt en dit was heerlik. Ek gaan beslis weer terug soontoe.

Natasha M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha M
Saam met vriende

Heerlik gebly, rustige area, ontbyt effe teleurstellend.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies plek. Die bedien van die ontbyt was nie stiptelik nie en het aandag gekort, maar andersins 'n baie mooi plekkie.

Thea D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en gerieflike waarde vir geld. Verblyf wat definitief hoog aan te beveel is.

Perfekte gasheer, fantastiese bed en heerlike ontbyt. Ek sal definitief weer daar slaap.

Marilize J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik.

Ons is vriendelik ontvang, die kamer was netjies met koffie en tee byderhand. Yskas en mikrogolfoond maak dit maklik om gou iets op te warm om te eet. En die ontbyt was heerlik.

Gerhard K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut puik.

Trevor se plek en sy diens is van hoogstaande gehalte. Ons sal beslis weer gaan.

Karen B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met vriende

Veilig en naby geriewe.

Vriendelik en hulpsaam. Ons sal definitief weer daar oorslaap!

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenilworth-straat 72, Kyalami Estates, Kyalami, 1684, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2MjVhNzJhLTUzMGItNDViNC04YjYxLTIxMjNhZDdmOWVjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 72 Kenilworth Street Kyalami Estates 1684 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.993135010211 28.085525710867
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za