by The Barn | LekkeSlaap
+12

The Barn

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cross Market-straat, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Barn skuil in die hartjie van Geyton, een van Suid-Afrika se mooiste dorpies. Greyton het bied iets vir 'n ieder en 'n elk. Dit sluit bergfiets- en staproetes in die omliggende berge in.

The Barn het 1 ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n antieke hangkas, en 'n spieëlkas. Die unieke Victoriaanse badkamer het 'n bad en 'n stort, en bad-olies, seep, sjampoe, en opknapper word voorsien. Die oopplan-leefarea se kombuis is ten volle toegerus en daar is DStv en WiFi in die ruim sitkamer wat lei na 'n patio met 'n swembad en 'n onderdakbraai. Dié patio bied 'n uitsig oor die bekoorlike, privaat kothuistuin.

Engelse tee, rooibostee, Earl Grey-tee, filterkoffie, kitskoffie, suiker, spek, eiers, kaas, botter, brood, olyfolie, balsamiese asyn, sout en peper word voorsien in die plattelandse kombuis. En ons bak spesiaal vir jou van ons heerlike karringmelkbeskuit.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel en ons het ook 'n stoorkamer vir bergfietse. Die kothuis is loopafstand vanaf al die winkels, restaurante, en die boetiekbier-brouery. Daar is drie supermarkte en 'n OK Mini Mart op die dorp.

Slaapplek

’n Bespreking by The Barn sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir The Barn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Cross Market-straat, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Barn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cross Market-straat, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwMjlmY2FiLTA4MTMtNGZjYy1hNGZlLTYzMDljZTRhMDE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Cross Market Street Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.04947 19.61051
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem