Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Barn McGregor

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewestraat 11, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 625 R2 363 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

The Barn McGregor is 'n selfsorg-eenheid en 'n opgeknapte, ou skuur met skuifraamvensters, hortjies en donker dakbalke.

The Barn het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n Victoriaanse pootjiesbad, 'n toilet en 'n ouwêreldse wastafel. Daar is ook 'n buitestort. Al 3 slaapkamers het muskietnette, paneelverwarmers of olieverwarmers en ekstra komberse, sowel as elektriese waaiers.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, yskassie, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttafel. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Braaigeriewe en 'n buite-kuierarea is op die stoep agter die kombuis beskikbaar. Die tuin is welig en groen met 'n rits voëls wat gereeld die voëldammetjie besoek en in die olyfbome nesmaak. Die tuin is heeltemal omhein en ideaal vir gaste wat 'n troeteldier wil saambring. Dit moet net vooraf gereël word. Veilige parkeerplek is op die perseel vir 3 voertuie beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Barn McGregor sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir The Barn McGregor
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 4

Ligging

  • Grewestraat 11, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Barn McGregor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 625
R2 625 R2 363
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 625
R2 625 R2 363
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grewestraat 11, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb105d0ec40481ef12ef1a503fee3029b71f5e836db93daf116810344b289bb5fc67502fd10f4a6253e558dcaa3070c2a6a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 625 nouVanaf R2 363 per nag, vir 5 mense 18 5 1 5 11 Grewe Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.94731922503 19.824325
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem