Newcastle Akkommodasie by The Barn Wild Olive 612 | LekkeSlaap
+24

The Barn Wild Olive 612

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 612, Wild Olive, Vulintaba-landgoed, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Barn Wild Olive 612 is 'n selfsorghuis op die veilige Vulintaba-landgoed aan die voet van die Drakensberge sowat 20 km vanaf Newcastle.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stort. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die ander 2 en suite-badkamers het 'n stort in elk en daar is 'n gastetoilet. Verder het elke slaapkamer 'n skuifdeur wat na die stoep lei, 2 van die kamers lei na 'n geplaveide area.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, en ander kombuisgerei toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en lei na 'n stoep met sitplek en 'n uitsig oor die landgoed. Die huis spog ook met 'n tweede stoep. Parkeerplek is vir 2 motors in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Gaste kan van die landgoed se klubhuis en 9-putjie gholfbaan gebruik maak. Ander doendinge sluit voetslaan, bergfietsry en gemerkte hardlooproetes in.

Slaapplek

’n Bespreking by The Barn Wild Olive 612 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Barn Wild Olive 612
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Huis 612, Wild Olive, Vulintaba-landgoed, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Barn Wild Olive 612 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 612, Wild Olive, Vulintaba-landgoed, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27310644fb53003214869c280ff371d6e1bcab0e72bba79323b85818144983926cea57d3d265baee5033f0dfd51fcc39f5d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 House 612 Wild Olive, Vulintaba Estate 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -27.776501605 29.778995218926
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za