The Barnacle
Beskrywing
Milkwood beskik oor 'n dubbelbed en 'n volledige badkamer. Die kombuisie is klein, maar is ten volle toegerus vir selfsorgdoeleindes en het 'n oopplan-uitleg saam met die leefarea. Buite is daar 'n privaat braai en die eenheid is 100 m van die strand af geleë.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Gratis kansellasie tot 2 weke voor die inklokdatum.
Daarna sal 50% van die deposito verbeur word.
Beskrywing
Mongoose beskik oor 'n dubbelbed en in die oopplan-leefarea is daar 'n dubbelstapelbed. Die kombuis is ten volle toegerus en die eenheid het 'n volledige badkamer. Buite is daar 'n privaat braai-area en 'n sondek wat oor die rivier en baai uitkyk. Die eenheid is net 100 m van die strand af geleë.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Gratis kansellasie tot 2 weke voor die inklokdatum.
Daarna sal 50% van die deposito verbeur word.
Beskrywing
Dié dubbelverdieping-eenheid is die grootste van al die eenhede. Die hoofslaapkamer, oopplan-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en privaat stoep is op die onderste vloer. Daar is 'n groot oopplan-sitkamer, -eetarea en -kombuisarea op die boonste vloer. Die leefarea lei deur glasdeure na 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n asemrowende uitsig oor die Buffelsrivier, die baai en die Kaapse Skiereiland.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal R250.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Gratis kansellasie tot 2 weke voor die inklokdatum.
Daarna sal 50% van die deposito verbeur word.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anne-straat 573, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom