LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Barnacle | LekkeSlaap
+46

The Barnacle

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir The Barnacle
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Annette D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die see en die rivier, baie ontspannend.

Sien sterre.

The Barnacle's terugvoer

Thank you Annette - we hope to see you again soon!
Harriet

The Barnacle
Lynette S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Gesin met klein kinders

Awesome plek!

Dit was ‘n lekker vakansie met alles wat jy nodig het en nog meer. Die huisie is smaakvol en baie prakties met ‘n lekker groot badkamer. Die kaggel binne in die huis is net ‘n bonus! Die lagoon se water is warm en die see is bitter naby aan die blyplek ook. Ons was baie privaat en kon lekker kuier en braai met die see in die agtergrond. Dankie vir ‘n baie lekker vakansie, The Barnacle! Sal dit hoog aanbeveel!

The Barnacle's terugvoer

Thank you Lynette for this lovely review! We look forward to seeing you again very soon.
Harriet

The Barnacle
Deryck C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deryck C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf, baie vriendelike gasheer.

Verblyf is goed en skoon, naby die rivier en die see. Kano's is gratis beskikbaar. Daar is 'n see-uitsig van die boonste dek af, 'n ruim badkamer, 'n dubbelstapelbed vir kinders in die oopplan-area, maar darem nie in sig nie. Dit skep egter privaatheidsprobleme as daar kinders of ander volwassenes in dieselfde eenheid is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant stay, very friendly host.

Accommodation good and clean, close to river and sea, canoes available free of charge, ocean view only from deck above, spacious bathroom, kiddies double bunk in open-plan but out of sight, privacy problems if children or other adults in same unit.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jo-anne T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne T
Gesin met klein kinders

Great location!

The Barnacle have a few different accommodation setups. We stayed in Mongoose. The accommodation is very comfortable for a short stay and more suited to a family with younger children. The room is open plan with an large en-suite bathroom. The kitchen is well equipped and just the right size for the room. There is a queen size bed, open-plan lounge with lovely fireplace and a double bunk bed with some privacy in the lounge area. The accommodation also allows guest to use their many kayaks to explore the river, a great activity for any kind of weather. They have double and singles so very easy for kids to accompany adults! We really enjoyed our stay and hope to see the wild Otters on our next visit!

Ellen N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly in 'n pragplekkie en 'n pragtige omgewing.

Ongelukkig kon ons nie stort nie omdat die skuifdeurtjie van die wieletjies afgeklim het. Die skuifdeur na buite het ook gesukkel om oop en toe te maak, maar dit het gewerk. Verder was daar geen probleme nie. Ons sal weer daar gaan bly. Prakties toegerus en skoon en netjies.

The Barnacle's terugvoer

Dear Ellen,

Thank you for this feedback. I am so sorry about the shower door - we will look into the problem immediately.

Hope to see you back again soon!

Regards
Harriet

The Barnacle
Lucille M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what the doctor ordered. Thank you!

Very comfortable and clean accommodation. Indoor fireplace worked like a charm to ward off the winter chill. Peaceful garden leading to a stunning beach and quiet river. It was the perfect getaway!

Craig L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste, skoon verblyf.

Ek en my vrou was baie beïndruk met die uitleg, opset en hoe skoon The Barnacle was. Alles wat ons nodig gehad het was daar, en nog meer. Goeie waarde vir geld, sal definitief terugkeer. Was baie ontspanne, rustige verblyf. Maak seker jy gaan maak 'n draai by Miems in Pringlebaai!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very well-equipped, clean accommodation.

My wife and I were very impressed with the layout, cleanliness and setup of The Barnacle. Everything we needed was right there, and some more. Really good value for money, will definitely be returning again. Had a very relaxed, peaceful stay. Be sure to check out Miems when in Pringle Bay!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michelle A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, rustig en prentjiemooi.

Ons het 'n heerlike naweek by The Barnacle geniet. Dit het een van die beste liggings en is so rustig. Sal definitief weer terug wees. Ons het ook die kaggel vreeslik geniet op 'n baie koue aand.

Anet C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anet C
Gesin met tieners

Het saam met lekker mense gekuier!

Mosselpot het 'n gasgeiser. Was hele naweek sonder warm water in badkamer. Moes self plan maak om warm water in badkamer te kry. Het vullisdrom gevat en warm water aangedra van opwaskraan na bad. Was 'n onaangename ervaring.

Marlette B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlette B
Saam met vriende

Perfek vir ‘n naweek weg!

Ons het heerlik gebly. Pragtige plekkie! Mooi en netjies. Al wat sleg was: 1. Daar is 'n baie skerp buitelig wat heelnag aan gelos word en reg in die huisie inskyn. 2. Daar was bietjie min skottelgoed (selfs vir 'n selfsorg). Verder was alles mooi en gerieflik!

Gordon S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en rustig met 'n fantastise uitsig.

Rustige omgewing met vriendelike mense.

Riana B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Ongelooflik!

Die ligging en diens by The Barnacle was uit die boonste rakke. Ek kan enige groep of enkel persoon daarheen aanbeveel en ek gaan vir seker self ook weer van die bestemming gebruik maak.

The Barnacle's terugvoer

Thank you so much, Riana for this lovely review. We are very much looking forward to welcoming you back soon.

The Barnacle
Miemie D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie D
Gesin met klein kinders

Ongelooflik vir jong kinders.

Die ligging waar rivier en see bymekaar kom maak dit perfek vir jonger kinders. Hulle kon op die kano's vaar op die river en net om die draai wag 'n uitgestrekte strand om op te baljaar. Die lieflike uitsig van die dek af en die huisie wat smaakvol ingerig is, is verdere bonuspunte. Baie sterk aanbeveel.

The Barnacle's terugvoer

Thank you so much for this review. We are thrilled you all had a good time and hope to see you back here in Pringle Bay soon.

The Barnacle
William B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B
Gesin met klein kinders

Paradys.

Ongelooflike tyd by The Barnacle gehad - het lanklaas so tuis gevoel en ontspan. Verblyf was baie netjies, skoon en goed ingerig. Rivier en strand is op jou voorstoep. Gasvrou, Harriet, is baie joviaal, vriendelik en laat mens vreeslik tuis voel.

The Barnacle's terugvoer

Thank you, William! Hope to see you all again soon.

The Barnacle
Anneliese P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliese P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik naby alles en dier-vriendelik.

Baie dankie - vriendelike gasvrye ontvangs; skoon en netjiese verblyf; naby die see en veral ideaal vir my verstandelike gestremde seun en die 8 maande-oue besige hondjie!

The Barnacle's terugvoer

We are so happy you all enjoyed yourselves. We hope to see you again soon!

The Barnacle
Trudie K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie K
Gesin met klein kinders

Baie rustig en ontspannend.

Sien sterre.

Elzabe D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, naby strand en rivier en berg.

Ons het onsself ingelaat. Die plek is pragtig en goed ingerig - net sonder die gewone sepies en sjampoo en haardroër wat mens sou verwag teen die duur prys. Ek was verbaas om 'n paar hondebolle naby ons stoep te vind. Verder is dit baie mooi, die gasmense gaaf, en het ons op die winderige aand ook die kaggel geniet!

Sanelisiwe K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelisiwe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful venue.

Had an amazing time with my partner.

Taslynne F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Taslynne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing! Will be back.

A huge thank you to Harriet for a blissful weekend away! After a slight misunderstanding regarding admin, the weekend was off to a smooth start. The location is unbelievably serene and unbeatable. The kayaks are such a great addition to the property. My boyfriend and I watched the sunsets on a huge wooden deck with a stunning view. Our room, Oyster Bed, was perfect - the bathroom is beautifully done and the bed comfy and clean. There was some noise coming through from guests next door and their baby but this is not anything I can fault Harriet on. A microwave in Oyster Bed to warm up dinner/ leftovers would make this an outstanding establishment.

Theresa V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Theresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Dit was heerlik! Baie lekker naby aan die strand en rivier geleë. Ons het lekker gerus en sal dit beslis vir ander mense aanbeveel.

The Barnacle's terugvoer

I am so happy that you enjoyed your time here. We hope to see you again.

The Barnacle
Ilse V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte area, lagoon agter, see voor.

Ons het baie lekker gebly aangesien die ander kamer nie bespreek was waarmee ons 'n badkamer moes deel. Die ligging van The Barnacle is baie lekker met die lagoon agter en die see sommer net ’n halwe minuut se stap weg. Skoon en netjies.

The Barnacle's terugvoer

Thank you so much for this review, and we are thrilled you enjoyed your time here so much.
See you again.

The Barnacle
Guy M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

You will be amazed ...

The Barnacle is the perfect combination of Sun, Sea and Nature. Sun: there is an incredible deck for you to relax on in privacy; Sea: you literally could throw a stone from the stoep to the sea! Unless you have tennis elbow... then it's a short hop and skip to plunge your feet into the slightly warmer False Bay waters. Nature: being situated on the corner of the beach and a beautiful stream, the Barnacle offers a variety of birds to keep you company. Accommodation is clean, comfortable and homely. You will be amazed that it has everything you need for self catering in the kitchen and I got the feeling that everything was brand new! Will definitely return!

The Barnacle's terugvoer

Thank you for this wonderful review, we do hope you will return very soon!
Harriet

The Barnacle
Dries N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dries N
Saam met vriende

Ligging is fantasties.

Vir twee mense was die een aand se fooi baie hoog! Die Barnacle het 'n uitstekende ligging en die Deck is 'n wonderlike kuierplek. Ek vind egter die badkamer geriewe nie privaat genoeg nie. Die toilet en stort kan baie maklik afgeskort word om dit privaatheid te gee wat die eenheid meer prakties sal maak vir gaste veral as kinders saam kuier.

The Barnacle's terugvoer

Thank you for your reply.
We have taken note of your comments regarding the bathroom in Otter's, and we are working on an improvement. We are sorry you found the night too expensive; Otter's is the most expensive of our self-catering units at R 1500.00 per night, but the situation is superb. Our cheapest unit, Milkwood, is R 980.00 per night.
However we do hope we will see you return.
Harriet

The Barnacle
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-straat 573, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjNGM3YmU4LTM4MDgtNDU2MS04Y2I5LTlkMmRmNTAzNTliYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 573 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.340009 18.831802
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!