Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Barnard's Barnyard

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 23 Groenerivier-landgoed, Klein Dassenburg-pad, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Barnard's Barnyard bied selfsorgverblyf, en is op 'n privaat plaas in Malmesbury geleë. Die eiendom bied 'n verskeidenheid doendinge.

The Barnard's Barnyard beskik oor 3 kothuise en 'n glanskamptent. Die kothuis bied elkeen slaapplek aan 4 gaste bied. Albei kothuise het 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-woonkamer en -kombuis wat volledig toegerus is. Albei huisies het 'n TV met DStv, en die ander een het privaat braaigeriewe.

Die glanskamptent beskik oor 'n koningingrootte-bed, bank en 'n badkamer met 'n buitestort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, sowel as 'n buitebraai met tafels en stoele. Dié tent het ook 'n KolKol-warmbad.

Die eiendom bied doendinge en besienswaardigehede soos kanovaart en visvang by die dam, 'n troetelplaas, wandel deur die fynbos op die plaas en Ziplining.

Die Barnard's Barnyard is 30 minute vanaf die middestad, waar winkels, supermarkte en 'n paar restaurante is. Die eiendom is ook 'n uur se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir The Barnard's Barnyard
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Plaas 23 Groenerivier-landgoed, Klein Dassenburg-pad, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Barnard's Barnyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 23 Groenerivier-landgoed, Klein Dassenburg-pad, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cbaaafd6cbb650aa91c8c744e75135d5bb276b6b12d8f4c92e0ce052e90d9c8e04eae11aff2f3ad439864e47ef5a2aaace9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Farm 23 Groenerivier Estate Klein Dassenburg Road 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566112648782 18.596601703248