Bedfordview Akkommodasie by The Barnhouse | LekkeSlaap
+57

The Barnhouse

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5a Athol Rowan-weg, Bedfordview, Germiston, Johannesburg, 2008, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Barnhouse bied B&B in Bedfordview. Dié luukse gastehuis is naby restaurante, winkelsentrum en sowat 14 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf word gebied in 4 kamers. Die gastehuis kan in geheel vir 'n groep van 10 bespreek word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Aandete kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word. Daar is ook gratis WiFi, 'n gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetarea, wasgoeddiens en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Barnhouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 5a Athol Rowan-weg, Bedfordview, Germiston, Johannesburg, 2008, Gauteng
  • Gaste dink The Barnhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5a Athol Rowan-weg, Bedfordview, Germiston, Johannesburg, 2008, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27aedada1a4fe85526b206a5733864fea1968ad43859bc6d758e0c774d63c6a9fd91e8184cc3dfe63eae1bbbd605f232d3f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 5a Athol Rowan Way Bedfordview 2008 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1819099 28.13948
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za