LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Bay Lodge | LekkeSlaap
+27

The Bay Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolkolk 6, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

The Bay Lodge is in Richardsbaai en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers, ’n familie of ’n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die lodge beskik oor 12 slaapkamers om van te kies. Van die 12 slaapkamers is daar 7 met 2 enkelbeddens in elk, 2 slaapkamers het elk ’n koninggrootte-bed en 1 enkelbed en 1 slaapkamer het slegs ’n koninggrootte-bed. Die ander 2 slaapkamers het elk 5 enkelbeddens in elk en is ideaal vir groepe wat saam reis.

Daar is ’n gemeenskaplike kombuis wat met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Etes kan vir groter groepe teen ’n ekstra koste voorberei word.

Daar is lieflike braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kiepersolkolk 6, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolkolk 6, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe63616b55932258d1c3d0ebda2286901da01637c68afcb7c805d1b3603ccda93f1e3229161430e82a07c77b828f5b00cd85b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) 6 Kiepersolkolk Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.7594912 32.067987
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!