The Beach Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Beach Cottage is op die strand in Ramsgate geleë. Daar is 'n pragtige stoep met 'n bankie, 'n braai-area en 'n uitsig oor die see. Dit is 'n drieslaapkamerkothuis wat 6 mense akkommodeer, toegerus met DStv en see-uitsigte van 2 kamers af. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte bed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kothuis bied private strandtoegang, en dit is stapafstand na die Ramsgate blouvlagstrand, Blue Lagoon restaurant en skemerkelkiedek asook die bekende wafelhuis.

Die huis is 'n vrystaande, baie veilige eenheid met 'n private, stil tuin, omring deur die natuur en 'n speelarea vir kinders se genot.

Enkel toesluitmotorhuis sowel as 'n oop parkeerplek. Daaglikse skoonmaakdiens indien nodig is beskikbaar teen R20 per uur indien nodig, of teen 'n voldagtarief indien dit so versoek word.

The Beach Cottage is in 'n stil doodloopstraat naby aan al die hoofgeriewe, restaurante en naglewe geleë.

Die volgende doendinge is naby geleë:
Visvang en "charters"
Gholf (Wild Coast, San Lameer, Southbroom, Margate en Port Shepstone)
Restaurante, kroeë en country-klubs
Oribi Kloof - Hotel en Rekspring
Kuns en handwerk
Voëlkyk
Vlooimarkte en Mardi Gras elke Woensdag tydens seisoen
Branderplankry
Skuba duik
Natuurreservate

Slaapplek

'n Bespreking by The Beach Cottage sluit in:

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Area 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 5 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Beach Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false