The Beach Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Beach Cottage is 'n baksteen-selfsorgkothuis in 'n woonbuurt in die dorpie Bazley aan KwaZulu-Natal se suidkus. Die kothuis is net 5 minute van die stil strand af.

Die kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat ideaal is vir 2 kinders. Die eerste badkamer is in die kothuis en het 'n bad en stort.

Daa ris ook 'n opelug-stort met warm water wat perfek is om die sand af te was ná 'n lekker dag op die strand.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n mikrogolfoond, gasstoof, elektriese braaipan en 'n yskas. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met meubels waar gaste kan ontspan.

Beach Cottage is in 'n groot tuin met oorgenoeg parkeerplek. Dié stil area is ideaal vir 'n ontspanne wegbreek.

Alhoewel daar nie winkels by Bazley is nie, is daar 'n groot winkelsentrum in Scottburgh 20 km daarvandaan.

Slaapplek

'n Bespreking by The Beach Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Beach Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R735 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false