Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Cottage Kleinzee

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 138

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 59 resensies vir The Beach Cottage Kleinzee
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dianne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Great, so different. Relaxing. A true getaway from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thanks Dianne

The Beach Cottage Kleinzee
Rochelle K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic.

As jy wil wegbreek na stilte, rus en vrede is hierdie die plek vir jou. Moenie blink liggies, musiek en baie mense verwag nie. Die strand is naby maar jy moet soontoe ry of verwag om 'n rukkie te stap. Maar dit is die bekoring van die plek. Dis net jy, die see, son, branders en seevoëls. Die huisie is knus en netjies. Alles werk en daar is genoeg. Basiese winkels, lekker eetplekkie sommer naby. Gaan kyk gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you, Rochelle.

The Beach Cottage Kleinzee
Marius Gerrit B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius Gerrit B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naam vertel die storie, goed toegeruste verblyf naby die see, skoon netjies.

Baie goeie geriewe en volledig toegeruste verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thanks Marius.

The Beach Cottage Kleinzee
Louise J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and stunning!

Absolutely fantastic! The accommodation was well equipped, very stylish, everything we needed was right there. The view was spectacular. We were sorry to leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you, Louise.

The Beach Cottage Kleinzee
Quentin H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Special place.

We enjoy the quiet area where the cottage is located, and the view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste oorslaapplek op ons hele sloer-toer!

Mens voel sommer so by die huis! Alles is goed ingerig, en die plek is 100% netjies en skoon, absoluut 'n plesier, gaan definitief weer besoek volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roger D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Remote destination.

Remote area, with more of an industrial feel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie oulike plekkie met 'n rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santjie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santjie V
Enkelreisiger

I had a lovely stay in this beautifully decorated, very well located cottage.

I would definitely recommend this cottage with access to a private, totally secluded beach that runs for miles and is only a short drive away. I fell in love with The Beach Cottage Kleinzee and will definitely be back with my partner. A surfer and an artist's dream location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane E S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Diane E S
Enkelreisiger

The cottage was much further from the beach than I thought. For a single person I thought the almost R1000 per night expensive.

Really only 1 bedroom. The sofa bed was in a very small room. The space in the covered patio was comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V
Gesin met tieners

Mooi skoon en netjies. Tanya is 'n baie goeie gasvrou en het ons mooi behandel.

Kleinsee is 'n dorpie wat ek ongelukkig nie sal aanbeveel as 'n vakansiebesteming nie. Daar is eenvoudig niks om te doen nie en paaie is maar sleg. Geen eetplekke is oop nie behalwe die blikbord verder is dit soos 'n tronk. Jy mag nêrens ry nie. Dit lyk of die museum die dorpie regeer en hulle saamewerking is glad nie goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gerus, Kleinzee is 'n pragtige rustige plekkie, met lieflike mense.

Die beach cottage is baie gerieflik en modern ingerig, al die geriewe wat jy nodig het en nog meer. Die binnebraai-area was fantasties vir daai winderige koue Kaapse dae. Ons het dit regtig aangenaam gevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gill H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view and amazing accommadation.

Although there was loadshedding and a water problems in the town, the agent accommodated with having other services to ensure that we still had these requirements.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quentin H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay!

Such thought has gone into making one's stay as comfortable as possible. Location is awesome, within easy walking distance to the beach and 'town center'. We'll definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thanks Quentin

The Beach Cottage Kleinzee
Willie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker.

Te ver van see, net jammer mens moet see toe ry. Die 60 km-grondpad is nogal 'n uitdaging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ecp T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ecp T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, rustig en baie netjiese verblyf.

Die blyplek was netjies en keurig toegerus met alles wat ons sou nodig kry. Binnehuiseversiering is puik. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you Elna.

The Beach Cottage Kleinzee
Sanet D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige omgewing. Sal weer kom kuier!

Moes langer gekuier het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met mooi uitsig.

Baie unieke plek met mooi uitsig, jammer die wind waai so baie. Cottage is goed ingerig en bed slaap lekker. Dankie-tog daar was DStv sodat ons Springbokke teen Engeland kon kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige plekkie om bietjie af te skakel.

Tanya, die dame wat ons ontvang het, is werklik baie vriendelik en gasvry. 'n Aanwins vir die besigheid. Die cottage het alles wat nodig is om die verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak. Dis jammer Kleinzee is so ver van ons af anders het ons meer gereeld daar gaan kuier. 'n Baie besonderse rusplekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enige tyd weer.

Baie mooi blyplekkie. Lekker gekuier. Mooi uitsig. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephane B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie oulike toegerus en mooi plekkie so aan die kant van die ou vaal dorpie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you Stephane.

The Beach Cottage Kleinzee
Ricardo F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best stay ever!

The Beach Cottage was really much more than we expected. Everything was thought of. From braai tongs to a washing machine. The cottage is really beautiful clean and neat. Very cosy and the people in Kleinzee are so friendly. They sent us all the town's business specials via Whatsapp and was in regular contact to find out if we needed anything. The people there are all friendly and willing to help with everything. We will surely visit again en recommend it to all our friends. What an awesome place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Gesin met tieners

Absolutely fantastic!

Beautiful place, has everything you need. Stylish. Amazing decor and a view to die for. Just for planning purposes: You need to do your food shopping because this town is very small and don't have major shops. But the quite of the town and the beauty of the place was magical. The people in the town are amazing and so helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanne-marie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op aarde.

Wat 'n pragtige beach cottage. Die cottage is baie goed geleë, baie privaat en wonderlik toegerus. Ons was mal oor die decor, en die uitsig is lieflik! Ons kan hierdie cottage vir enigeen aanbeveel, en hoop om eendag weer te kan terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniella D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels

Het so ongelooflik lekker daar gebly. Die dekor is vrek mooi. Die see-uitsig is fantasties. Ons het so lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thanks Danielle

The Beach Cottage Kleinzee
Willie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet and nice place to switch off from outside world.

Sorry could not find any diamonds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert C
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Hou van die rustigheid en see daar naby. Net nie goeie diens by dei supermark gekry. Sal baie beter wees as daar teerpaaie na die ander dorpe kan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P
Besigheidsreis

Verblyf en diens was uitstekend! Vriendelike ontvangs.

Bied waarde vir geld. Diens was uitstekend. Ligging en veiligheid beter as gemiddeld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie F
Gesin met klein kinders

Absoluut prentjiemooi.

Die view is ongelooflik! Die huis was skoon en netjies, die detail binne die huis is net wow. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Vir seker 'n plek wat ons weer sal sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thanks Gerrie,
See you again

The Beach Cottage Kleinzee
Frans L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend!

Die plek is netjies, skoon en smaakvol versier. Daar is meer as voldoende gereedskap vir braai en die kombuis is volledig toegerus! Puik ligging!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kunstige kothuis, maar min spasie. Kort beter ventilasie.

Ons het 'n baie vriendelike ontvangs van Tanya gehad en sy het ons ook gehelp om ander eetplek te kry nadat die Crazy Crayfish Diner waar ons aandete bespreek het, sonder om ons in kennis te stel, toe was vir die week. Die cottage is besonders kunstig ingerig en daar is 'n heerlike verrassing om elke hoek en draai. Die leefarea is ruim genoeg vir 2 volwassenes, maar as daar meer mense sou wees, sal dit effe beknop wees. Heerlike stort ─ interessante stortkop. Die slaapplek was egter vir my problematies aangesien daar geen vensters is wat oopgemaak kan word in die hoofslaapkamer nie. Ek stel voor dat hulle lugversorging of ten minste 'n waaier oorweeg. Die ander slaaparea sal net geskik wees vir baie klein kinders en alhoewel daar 'n venster is, is die spasie beknop. Ons het baie veilig gevoel al was daar nie diefwering voor die vensters nie. Daar moet dalk ook net 'n foto van die uitsig vanaf die voordeur geplaas word. Die naam Beach Cottage suggereer dat dit op die strand is, maar die strand is baie ver daarvan geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Hi Annelie,

Al die inlighting is op die Lekkerslaap webwerf,
As ook die foto van uitzicht vanuit beach Cottage.

The Beach Cottage Kleinzee
Natalie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie naby die see.

Die eenheid is stylvol en versier met kreatiewe dekor. Dit is baie goed toegerus en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonita K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful relaxing stay.

Very cosy and beautifully decorated. Had all we needed and especially enjoyed the inside braai. Most beautiful sunsets and view of the ocean which is only a km or so away. Would recommend the cottage to anyone who needs a calm getaway that still feels like your own little beach house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Beach Cottage is charming and very well equipped, but Kleinzee itself has nothing to offer.

The Beach House itself is a little dream. If I could pick it up, and transport it, I would have. So much love and thought has gone into the decor, artistically a delight. Kleinzee itself not so with all the mining dumps in the surrounds, but to be fair we should have realised that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief die beste akkommodasie in Kleinzee.

'n Juweel van 'n plekkie in die middel van nêrens. The Beach Cottage het alles wat mens nodig het. Dit is skoon en baie gerieflik. Indien jy nie by een van die plekkies wil eet nie, stel ek voor jy vat kos saam. Die kombuis is pragtig en daar is tot 'n wasmasjien. Natuurlik wil mens altyd die locals ondersteun, maar vir basics stel ek voor jy neem kos saam. Die Kleinzee Spa en Restaurant het die beste t-bones en aartappels! Die paaie is rof en dorpie is afgeleë, maar definitief die moeite werd om te gaan ondersteun. Definitief die beste akkommodasie in Kleinzee. 12 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thanks Hettie, hope to see you again one day.
Regards,
Irene

The Beach Cottage Kleinzee
Simone G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Net die plek om lekker te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthina F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend woonstel skoon en vars. Hoewel nie teen die see nie is dit beslis die beste verblyf vir gerief en uitsig in Kleinzee.

Wat 'n voorreg, die agent het ons gehelp om nog 2 ekstra dae te bespreek. Die woonstel voel soos vakansie en het als wat ons kon nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you Marthina.

The Beach Cottage Kleinzee
Marietjie K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, genoeg spasie, aandag aan detail. Aan te bevele.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you, Marietje. We appreciate the feedback.

The Beach Cottage Kleinzee
Roelf M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf M
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Baie mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie netjies met alles wat jy benodig. Toegang tot die dorp was maar 'n skok met net grondpaaie. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you Craig,
Glad to hear you liked it. Yes, it would be nice to get at least 1 tar road, but maybe the remoteness makes it a special place.
Regards Irene

The Beach Cottage Kleinzee
Annemé C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemé C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus en gesellige verblyf.

Mense, die kothuis is só só stylvol, kunstig, kreatief en met liefde ingerig. Alles wat jy kan benodig is daar, tot ‘n voorskoot! Dit is regtig ‘n pragtige plekkie om te ontspan en net af te skakel. Een dag se verblyf is hopeloos te kort. Iréne, jy’t jouself oortref met die kothuis. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinie T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Your soul will find rest here.

An artsy, gorgeous cottage! The shower is particularly special.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Jou siel sal hier rus.

'n Kunstige, pragtige kothuis! Die stort is veral spesiaal.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en privaat.

Lekker blyplek met als wat jy nodig het. Sal beslis weer kom. Mooi see-uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourette C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Ons het heerlik gewoon in die Beach Cottage, sou langer wou bly as ons plek kon kry! Alles wat jy moontlik aan kan dink word voorsien in die pragtige plekkie. Ons het waardering vir duursaamheid en die smaakvolle plek het absoluut ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay.

Very interesting town - lovely cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thanks Daniel.
Regards,
Irene

The Beach Cottage Kleinzee
Joey D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Volledig toegerus. Pragtige uitsig. Baie lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you Joey. Kind regards, Irene.

The Beach Cottage Kleinzee
Gerhardus N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Julle sien ons weer.

Volgende keer bespreek ek beslis langer, regtig 'n perfekte eenheid met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you Gerardus.

The Beach Cottage Kleinzee
Christiaan R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diamand in die woestyn.

Baie lekker gebly. Dorp is bietjie eensaam, maar die baie netjiese en goed toegeruste cottage het baie opgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you Tiaan,

The Beach Cottage Kleinzee
Lizette B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustigheid, uitsig en alles wat mens nodig het weg van die huis af!

Dit was 'n heerlike blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you Lizette.

Regards
Irene

The Beach Cottage Kleinzee
Heidi R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A friendly, creative little space with lots of magic.

A lovely cottage with special finishing touches. We really enjoyed our stay and the inside braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you Heidi,
Glad you enjoyed.
Hope to see you again
Regards Irene

The Beach Cottage Kleinzee
Delphine P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Delphine P
Enkelreisiger

Silence and space.

A very comfortable cottage with good services and with a view on the ocean which is at 10 minutes walking distance. The price is maybe a bit high for a solo traveller and given the location quite far from everything. It's not easy to travel around on the gravel roads with a normal car either. The closest beach is very nice, seals can be seen there sometimes, though long walks are not really possible, part of it not being authorised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename huisie om in te bly.

Die is 'n pragtige plekkie om in te bly, dis baie mooi ingerig en als was baie mooi en netjies. Daar is 'n lekker groot leef area, mooi ingerigte kombuisie, en baie lekker stort. Die kamer is nie vreeslik groot nie, maar is baie gemaklik, ons het baie lekker geslaap. Dis 'n lieflike plek om in te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you for the nice review, Alicia.
We hope to see you again.

The Beach Cottage Kleinzee
Gerhard G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik pragtige vakansiehuis.

Ons het in ons toer langs die Weskus op van Blouberg tot Port Nolloth en terug in 11 plekke gebly. Hierdie was by uitstek ons gunsteling. Die verblyf is pragtig en ons het lekker gerus. As ons self 'n vakansiehuis moes koop of bou sou ons die planne van die plekkie koop. Die dekor is pragtig en die plek is skoon. Daar is 'n definitiewe aanduiding dat die eienaar gereeld self daar kom bly, so alles werk en is beskikbaar. Alhoewel daar nie veel eetplekke is in Kleinzee nie (slegs twee), ook nie 'n slaghuis of vars groente nie, het van die plaaslike mense ons gehelp om ons verblyf baie lekker te maak. Ons kon darem vars vleis koop by die "Nuwe Winkel" en die "Blikbord" se eienaar het vars slaai gemaak op aanvraag. Slegs komplimente vir die eienaar en skoonmaakpersoneel. Ons sal weer hier kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you very much for the compliments, Gerhard. Hope to see you again.

The Beach Cottage Kleinzee
Lewies S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lewies S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke ervaring.

Besonderse binnehuiseversiering. Woonarea was baie mooi met die binnebraai. Slaaparea was baie klein met min beweegruimte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Das S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Das S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Plek baie goed en kunstig ingerig. Baie bly om weer 'n slag regte koffie te kon drink. 'n Bo-laken op die bed sou gehelp het (alle vier en vyf ster plekke voorsien dit). Met net 'n duvet is dit moeilik om jou temperatuur te reguleer veral as dit effens warm is. Sonder duvet kry jy koud en daarmee sweet mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Beach Cottage Kleinzee se terugvoer

Thank you for the review.
I am glad you see us as a 4 or 5-tar establishment.
Regards,
Irene Beachhouse. Port Nolloth

The Beach Cottage Kleinzee
Aletta S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aletta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interesting experience.

Owner passed on responsibility to others. The cottage smelt of smoke. No soap in the bathroom and no dishcloths in the kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, tastefully decorated and excellently well-equipped beach cottage.

The cottage is fantastic and Paul, the agent, was extremely helpful. We were rather disappointed in the location of the cottage. It is in a pretty isolated section of Kleinzee and the surroundings are pretty run-down. We were assured that there is zero crime in the area, and this seems to be true. Kleinzee itself was also a disappointment - like so many mining towns, it is abandoned by the mining companies when mining is no longer viable and they begin to deteriorate which is very sad. However, it appears that this little town has been slowly "discovered" and more people are buying holiday homes here, which will uplift the area. The recreational fishing in this area is apparently excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarkstraat 9, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YzM4MmE1LTE2MjAtNDIyMi05OWY2LWFhYTRlNTU2NmQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 9 Clark Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.680322957794 17.063509185181
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem