LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Beach House @ Bream Gulley | LekkeSlaap
+16

The Beach House @ Bream Gulley

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
The Beach House @ Bream Gulley
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Opsionele ekstras:

- Lugversorging is beskikbaar teen R150 per dag. (NOTA: net gaste van die buiteland, en party van die binneland, wat die 'humidity' nie kan verdra nie, vind die lugreeling nodig. Elektriese plafon- en vloer-waaiers is oral in die huis.
- DStv (vol pakket): R45 per dag.
- WiFi: R40 per dag.
- Daaglikse of ad hoc skoonmaak- en -wasgoed-diens. Dit moet asb met die bestuur bespreek word en die fooi moet direk aan Ma Majola van HOLIDAY CLEANING & LAUNDRY SERVICES in kontant betaal word voordat gaste vertrek.
-

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 21, Marina Beach, 3913, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxk9NCxaFvexGoKkKHjbZCnYJmSrSEQiWOa0hyyRvcJNEpmXaEu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 6) 21 Beach Road Marina Beach 3913 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -30.938343770257 30.306404110451
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!