Uvongo Akkommodasie by The Beach House | LekkeSlaap
+37

The Beach House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 43, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis in Uvongo, 'n rustige kusdorp aan KwaZulu-Natal se Hibiskus-kus. Dié vriendelike dorp het 'n ontspannende vakansie atmosfeer met ongerepte strande en lowerryke, subtropiese plantegroei wat bydra tot die natuurskoon. Luilekker dae kan op die strand deurgebring word of verken die area se restaurante, winkels, natuurreservate en gholfbane.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vries, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n aparte opwaskamer. Die eetarea het sitplek vir 10 mense en die sitkamer het gemaklike banke. Daar is ook 'n platskerm-TV.

Die huis het 'n beskutte stoep met 'n eetkamertafel, sitplek en braaigeriewe. Die perseel het 'n swembad en daar is 'n klimraam agter in die tuin, ideaal vir 'n vakansie saam met die familie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir The Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Colinstraat 43, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 43, Uvongo , 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtzjkn8lLRxPNamjxZyvTL9t71lFW1T3Nim80MYLXgEHESrQjff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 43 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.829552550802 30.401081408276
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za