The Beach House Kelso

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Beach House is is sentraal geleë in Kelso naby Abrams Crest, 'n eksklusiewe kuswoudlandgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 dubbelstapelbeddens. Elke kamer het plafonwaaiers. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-eetkamer het 'n eetkamertafel en lei na 'n stylvolle sitkamer. Daar is ook 'n TV en 'n DVD-speler.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Gaste kan het ook toegang tot 'n tuin en die landgoed het dassies, duikers, meerkatte en likkewane. Ry asb. stadig binne die landgoed. Die spoedbeperking is 20 km/h.

Slaapplek

'n Bespreking by The Beach House Kelso sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Beach House Kelso gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false