LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Beach House on Stilts | LekkeSlaap
+31

The Beach House on Stilts

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir The Beach House on Stilts
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Gesin met klein kinders

Bo verwagting aangenaam en asemrowende uitsig.

Ons was verwelkom met 'n vriendelike gasheer en gasvrou. Die geriewe en versorging van die gastehuis is uitstaande en ons het geen klagte of fout te vind nie.

The Beach House on Stilts's terugvoer

Baie dankie, André. Julle was fantastiese gaste en is altyd welkom terug.

The Beach House on Stilts
Levonne D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Levonne D
Saam met vriende

Baie lekker.

Dit was baie lekker, veral die uitkyk op die see is baie goed vir die siel.

The Beach House on Stilts's terugvoer

Kom rus weer by ons as die druk te veel raak, Levonne. Ons sal julle graag weer wil sien.

The Beach House on Stilts
Sonett F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonett F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende huis.

Anna en Andre is uitstekende gashere. Die huis was super-skoon met als wat mens nodig het en nog meer. Die ekstra bederfies word so baie waardeer. Ons sal definitief weer terugkom.

The Beach House on Stilts's terugvoer

Julle was super gaste, Sonett. Ons sien daarna uit om julle weer te sien.

The Beach House on Stilts
Eljo V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljo V

Absoluut stunning.

Die gasvrou is sbsoluut uitstekend en verwelkomend! Die uitsig was ongelooflik en die huis is 'n regte tuiste (bevat alles wat jy benodig.). Ek beveel dit beslis aan vir 'n wegbreek.

The Beach House on Stilts's terugvoer

Dankie, Eljo, Wernich, en Inge. Julle is altyd welkom hier by The Stilts.

The Beach House on Stilts
Liesl B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig.

Pragtige huis met asemrowende uitsigte. Die huis is goed ingerig met als wat mens nodig het en nog meer. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

The Beach House on Stilts's terugvoer

Baie dankie, Liesl. Kom kuier gerus weer by ons op Heroldsbaai.

The Beach House on Stilts
Tara N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara N
Gesin met tieners

The perfect house for an older family.

Everything you need with a beautiful view. Anna, our host was great. House was perfect for us with absolutely everything you need. The view is amazing and a different perspective of Herolds. Dutton Cove restaurant around the corner offers delicious food and views. A really great time and we will definitely go back.

The Beach House on Stilts's terugvoer

Thanks, Tara. It was great having you guys here. Hopefully next time we see you, it will be for a longer stay.

The Beach House on Stilts
Jan U - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan U
Gesin met tieners

Great views.

Well-equipped house, ideal for family.

The Beach House on Stilts's terugvoer

Dankie, Jan, ons sien julle graag weer in die toekoms.

The Beach House on Stilts
Hennie V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Die huis is baie ruim met alle luukshede en nog meer. Die uitsigte is ongelooflik en stapafstand na die restaurant. Alles was baie netjies en skoon en die gasvrou was baie behulpsaam. Julle sal ons definitief weer sien!

The Beach House on Stilts's terugvoer

Dankie, Hennie, ons sien daarna uit om julle weer te sien eersdaags.

The Beach House on Stilts
Lucas L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect spot for a family reunion.

The house was absolutely perfect for what we needed! Clean, spacious, with incredible views and everything worked! The caretaker was super helpful and we will definitely be going back to stay next year!

The Beach House on Stilts's terugvoer

Hi Lucas, loved having your family. We look forward to seeing you all again.

The Beach House on Stilts
Ashley B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley B
Gesin met klein kinders

Fantastic!

This is a hidden gem, the place is a heaven. Love it.

The Beach House on Stilts's terugvoer

Hi Ashley,
Please visit us again this year.
We look forward to your return.

The Beach House on Stilts
Vanaf
R4 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 250
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesterlaan 1, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedd9b49044f7ed2939fd9e64d4690e01d9457b8ffaf63dedb7ad50e01342a1a10f28e3361f0b31e9d04f6bf68010d7deb92b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250  per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 1 Seester Avenue Herold's Bay 6615 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.051191993296 22.393318054769
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!