LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Beach House on Stilts | LekkeSlaap
+31

The Beach House on Stilts

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 400 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
The Beach House on Stilts
Selfsorg
Huisreëls

'n Huishoudster is op versoek teen ekstra koste van R220 per dag beskikbaar. Linne word elke 7 dae geruil.

Waspoeier is beskikbaar vir die eerste 2 kere se was; daarna moet gaste hul eie waspoeier aanskaf.

'n Gasbraai en 'n Weber word voorsien.

Onbeperkte, gratis WiFi is beskikbaar, maar soms, as dit te winderig is, kan gaste internetonderbrekings ervaar.

Daar is 1 kluisie in die huis wat gebruik kan word indien dit nodig is.

Lanternliggies word in die geval van beurtkrag voorsien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 250
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seesterlaan 1, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedd9b49044f7ed2939fd9e64d4690e01d9457b8ffaf63dedb7ad50e01342a1a10f28e3361f0b31e9d04f6bf68010d7deb92b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250  per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 1 Seester Avenue Herold's Bay 6615 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.051191993296 22.393318054769
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!