Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach Hut

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Keri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir The Beach Hut
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cj B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj B

We had an amazing time and can recommend the place 100%.

We thoroughly enjoyed our stay. The house is perfect for families wanting easy access to beach walks and lovely views. Great care has been taken in the design of this house, and the wooden deck is absolutely fantastic. While directly connected to the beach, it offers full privacy and is the place to be for long evenings. The host is clearly looking after the house with great care, and with her suggestions, we planned activities for the week. We particularly enjoyed the sailing trip. The house is super clean and offers enough space for us, a party of 6. The house is a perfect match for all ages and occasions. Would recommend to all and definitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet E
Gesin met tieners

Ons kon nie vir 'n beter plekkie gevra het nie.

Alles was baie netjies en skoon. Ons het alles tot ons beskikking gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sone K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sone K
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Sien ons vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan D
Gesin met klein kinders

Amazing and perfect location.

Amazing house, wonderful staff. There is every comfort you could think of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nerika S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerika S
Saam met vriende

Dit is fantasties. Die ligging is asemrowend. Alles uit die boonste rakke.

Kan nie vir meer vra nie. Dit was puik. Baie dankie. Sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Gesin met klein kinders

Wonderlike ervaring met 'n fantastiese uitkyk.

Dit is so 'n mooi uitsig vanuit elke hoek en draai.Aalles wat jy nodig het is daar. Baie mooi en gerieflike blyplek. Ek sal definitief weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B
Saam met vriende

Puik ligging en diens. Petrea en Nora is absolute sterre!

Wonderlike plek met alles wat mens nodig het. Uitsig was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge H
Saam met vriende

Everything was absolutely perfect.

There wasn't a wine bottle opener but we bought one and left it there. All was perfect, no complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel op Aarde!

Die ligging is ideaal. Alles wat jy nodig het is daar. Skoon en netjies. As jy wil rus en net die voete hoog sit is dit die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezandi E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandi E
Saam met vriende

Was ongelooflik lekker, fantiese see-uitsig.

Pragtige plek vir familie en vriende, heerlike stoep reg op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roleen V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roleen V
Saam met vriende

Wonderlike ligging reg op die strand.

Uitstekende kommunikasie vanaf die webtuiste sowel as van die eienaar. Sal sterk aanbeveel. Regtig net soos op die foto's en nog beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heather R
Gesin met klein kinders

Lovely.

Stunning location, no matter the weather. High standard of customer service and all needs met.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M
Saam met vriende

What an awesome house! Location stunning. Thank you so much for sharing this beautiful property with us. We had a fantastic weekend filled with many moments of magic and memories!

Thank you for being a great host! I am sure we will be back at beautiful Paternoster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline K
Saam met vriende

The kitchen was very well equipped and attention was given to small detail.

The communication from the owner was very good and we felt at home from the beginning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Gesin met klein kinders

Beter as Mauritius!

Absoluut puik! Sal altyd weer gaan en Nora se diens ook puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis D

Exceptional house, great location.

The Beach Hut is unequivocally the best house in Paternoster with regards to its location. As far as for the design and layout we do not know, but it must be one of the top houses. Every luxury you could wish for is present to make your stay very comfortable. Hats off to Petrea.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitsonderlike huis, fantastiese ligging.

The Beach HUT is eenvoudig die beste huis in Paternoster met betrekking tot sy ligging. Wat die ontwerp en uitleg betref weet ons nie, maar dit moet een van die top huise wees. Elke luuksheid waarvoor jy kan vra is daar en maak jou verblyf baie gemaklik. Dankie Petrea.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C
Gesin met tieners

Onverbeterlik!

Daar is eenvoudig geen beter plek om te gaan afsaal en ontspan nie. Die ligging is onverbeterlik en die verblyf uitstaande. Ons het elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V

Fantasties, uitsig ongelooflik en goed uitgerig... alles was ver bo verwagtinge!

Wonderlike strand-uitsig! Hierdie plek is so goed ingerig: kombuis en waskamer met alles en nog meer. Die huis se trefkrag lê in sy eenvoudige tipiese Weskus-boustyl en skep die indruk dat jy geen bure direk langs jou het nie. Ideaal vir 2 gesinne met die luuksheid van 'n aparte woonstel wat gerieflik 4 mense akkommodeer. Die Beach Hut is 'n stukkie hemel op aarde en ons sal dit aanbeveel vir almal wat rustige natuurskoon met al die nodige gerief in styl wil ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V
Gesin met tieners

Naaste wat ons nog aan die see gebly het, fantastiese ervaring!

Lieflike plek, fantasties geleë! Goed ingerig. Enige gesin se droomhuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ane M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane M
Saam met vriende

Ongelooflike ligging!

Ongelooflike ligging en uitsig, baie goed toegeruste huis, baie welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
L B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
L B
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging met perfekte akkommodasie!

Sal dit hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Lance G

Neat, well-designed beach home with a stunning view.

The Beach Hut is ideal for large groups or families has a large living area opening onto the undercover patio. The kitchen is well equipped and braai facilities are available this is an ideal holiday home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstrand 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72655719d3276636e2cfa26e6236ec32fc04c01e9b57b5d6a7828f3b0f23106ae8d605ce604b4fc469b0051755ecb91f2349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 11 Langstrand Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.803492626668 17.900348364587
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem